Groep van 20

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groep van 20 voorste nywerheids- en ontwikkelende lande

Die Groep van die 20 voorste nywerheids- en ontwikkelende lande (G-20) is 'n informele vereniging wat uit die Europese Unie en 19 ander lidstate bestaan. Suid-Afrika is die enigste lid op die vasteland van Afrikaland. Die Groep van 20 is as 'n belangrike internasionale forum ten opsigte van samewerking en wedersydse raadpleging en konsultasie in verband met kwessies wat die internasionale finansiële stelsel raak gestig.

Die G-20 se berade word deur die ministers van finansies en die direkteurs van die Sentrale of Reserwebanke van die Groep van Agt en twaalf ander state asook die president van die Europese Raad bygewoon (mits hierdie amp tydens die beraad nie reeds deur 'n verteenwoordiger van een van die G7-state beklee word nie), die president van die Europese Sentrale Bank, die besturende direkteur van die Internasionale Monetêre Fonds (IMF), die voorsitter van die Internasionale Komitee van Geldeenhede en Finansies (IKGF/IMFC), die president van die Wêreldbank en die voorsitter van die Wêreldbank en die IMF se Development Assistance Committee bygewoon.

Lidlande[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: