Volksrepubliek China

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Volksrepubliek van Sjina)
Spring na: navigasie, soek
'中华人民共和国
Zhōnghuá Rénmín Gònghéguó
Volksrepubliek China
Vlag van die Volksrepubliek China Embleem van die Volksrepubliek China
Vlag Embleem
Volkslied: 《义勇军进行曲》《義勇軍進行曲》
Yìyǒngjūn Jìnxíngqǔ
(Chinees vir: "Mars van die Vrywilligers")
Ligging van die Volksrepubliek China
Hoofstad Beijing (Peking)

39°55′N 116°23′O / 39.917°N 116.383°O / 39.917; 116.383

Grootste stad Shanghai[1]
Amptelike tale Chinees[2]
Regering Enkele party
sosialistiese staat[3]
Xi Jinping
Li Keqiang
Onafhanklikheid
Vorming
• Unifikasie van China
onder die Qin-dinaste
• Republiek gestig
• Volksrepubliek geproklameer



221 v.C.
1 Januarie 1912
1 Oktober 1949
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
9 596 961[4] of 9 572 900[5] km2  (3de/4de)
3 705 407 myl2
0,28
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 2010-sensus
 - Digtheid
 
1 350 695 000[6] (1ste)
1 339 724 852[7]
144 / km2 (83ste)
373 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$10 028 miljard[8] (2de)
$7 333[8] (82ste)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$14 625 miljard[9] (2de)
$10 695[8] (88ste)

MOI (2013) Green Arrow Up Darker.svg 0,719[10] (91ste)  –  hoog
Gini (2012) 47,7[11] –  hoog
Geldeenheid Yuan (¥) (CNY)
Tydsone
 - Somertyd
SST (UTC+8:00)
nie toegepas nie (UTC+8:00)
Internet-TLD .cn, .中國, .中国
Skakelkode +86
Kaart wat China vertoon

Die Volksrepubliek China (Mandaryn-Chinees: 中華人民共和國, Zhōnghuá Rénmín Gònghéguó) beslaan die grootste deel van die kulturele, historiese en geografiese grondgebied wat bekend staan as China. Sedert die stigting in 1949 is dit gelei deur die Kommunistiese Party van China. Dit is die land met die grootste bevolking ter wêreld, meer as 1 350 000 000, van wie die meeste geklassifiseer word as van Han-Chinese etniese herkoms. Dit is die grootste land in oppervlakte in Oos-Asië en die vierde grootste ter wêreld. Die volksrepubliek grens aan 14 lande: Afghanistan, Bhoetan, Mianmar, Indië, Kasakstan, Kirgisië, Laos, Mongolië, Nepal, Noord-Korea, Pakistan, Rusland, Tadjikistan en Viëtnam.

Lys van administratiewe divisies van gebiede onder die beheer van die Volksrepubliek van China:

Provinsies

Outonome gebiede


Munisipaliteite


Spesiale Administratiewe gebiede

Grootste stede[wysig | wysig bron]

Die Volksrepubliek van China het dosyne groot stede, insluitende 3 van die 55 globale stede.

Rang Stad Gebied Bevolking
1. Sjanghai Sjanghai 22 315 426
2. Beijing Beijing 18 827 000
3. Tianjin Tianjin 11 090 314
4. Guangzhou Guangdong 11 070 654
5. Shenzhen Guangdong 10 357 938
6. Dongguan Guangdong 8 220 937
7. Chengdu Sichuan 7 123 697
8. Hongkong Hongkong 7 055 071
9. Nanjing Jiangsu 6 852 984
10. Wuhan Hubei 6 434 373
11. Shenyang Liaoning 5 743 718
12. Hangzhou Zhejiang 5 695 313
13. Chongqing Chongqing 5 402 721
14. Harbin Heilongjiang 4 517 549
15. Suzhou Jiangsu 4 074 000
16. Jinan Shandong 3 922 180
17. Xi'an Shaanxi 3 890 098
18. Wuxi Jiangsu 3 542 319
19. Hefei Anhui 3 352 076
20. Changchun Jilin 3 341 700
Vakansiedae
Datum Naam Sjinees Opmerking
1 Januarie Nuwejaarsdag 元旦
1 Mei Werkersdag 劳动节
4 Mei Jeugdag 青年节 Herdenk die 4 Mei-beweging
1 Julie Stigtingsdag, Kommunistiese Party van Sjina 建党节 Skepping van 1ste Nasionale Kongres op 1 Julie 1921
1 Augustus Weermagdag 建军节 Nanchang-opstand (南昌起义)
op 1 Augustus 1927
1 Oktober Nasionale dag 国庆节 Stigting van die Volksrepubliek op 1 Oktober 1949
1ste dag van die 1ste maan maand Lentefees (Sjinese nuwejaar) 春节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 1ste maan maand Lanternfees 元宵节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de Son Term. Vroeg April Qing Ming Jie (Voorouerdag) 清明节 Gebaseer op die Sjinese kalender
5de dag van die 5de maan maand Drakebootfees 端午节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 7de maan maand Geesfees 中元节 Gebaseer op die Sjinese kalender
15de dag van die 8ste maan maand Middelherfsfees (Maanfees) 中秋节 Gebaseer op die Sjinese kalender
9de dag van die 9de maan maand Dubbelnegefees 重阳节 Gebaseer op die Sjinese kalender

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Chan, Kam Wing (2007). “Misconceptions and Complexities in the Study of China's Cities: Definitions, Statistics, and Implications”. Eurasian Geography and Economics 48 (4): 383–412. DOI:10.2747/1538-7216.48.4.383. Besoek op 14 Augustus 2014. bl. 395
  2. (en) Law of the People's Republic of China on the Standard Spoken and Written Chinese Language (Order of the President No.37)”. Chinese Regering: 31 Oktober 2000. URL besoek op 14 Augustus 2014.
  3. (en) Constitution Of The People's Republic Of China”. People's Daily. URL besoek op 14 Augustus 2014.
  4. (en) Demographic Yearbook—Table 3: Population by sex, rate of population increase, surface area and density”. UN Statistics: 2007. URL besoek op 14 Augustus 2014.
  5. (en) Sjina”. Encyclopædia Britannica. URL besoek op 14 Augustus 2014.
  6. (en) Population (Total)”. Wêreldbank. URL besoek op 14 Augustus 2014.
  7. (en) Communiqué of the National Bureau of Statistics of People's Republic of China on Major Figures of the 2010 Population Census (No. 1)”. National Bureau of Statistics of China: 28 April 2011. URL besoek op 14 Augustus 2013.
  8. 8,0 8,1 8,2 (en) IMF estimates for 2014 GDP nominal”.
  9. (en) IMF estimates for 2014 GDP PPP”.
  10. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 14 Augustus 2014.
  11. (en) "Income inequality: Delta blues", The Economist, 23 Januarie 2013. URL besoek op 14 Augustus 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


 
Lande en gebiede in Asië

Lande: Afghanistan | Armenië2 | Azerbeidjan1 | Bahrein | Bangladesj | Bhoetan | Broenei | Egipte | Filippyne | Georgië1 | Indië | Indonesië | Irak | Iran | Israel | Japan | Jemen | Jordanië | Kambodja | Kasakstan1 | Katar | Kirgisië | Koeweit | Laos | Libanon | Maledive | Maleisië | Mianmar | Mongolië | Nepal | Noord-Korea | Oesbekistan | Oman | Oos-Timor | Pakistan | Rusland1 | Saoedi-Arabië | Singapoer | Siprus2 | Sirië | Volksrepubliek van Sjina (Sjina) | Sri Lanka | Suid-Korea | Tadjikistan | Thailand | Turkmenistan | Turkye1 | Verenigde Arabiese Emirate | Viëtnam

Omstrede gebiede: Abchasië - Nagorno-Karabach - Noord-Siprus - Palestina - Republiek van Sjina (Taiwan) - Suid-Ossetië

Afhanklike gebiede: Australië: Kerseiland - Kokoseilande | Verenigde Koninkryk: Akrotiri en Dhekelië2 - Britse Indiese Oseaangebied | Volksrepubliek van Sjina: Hongkong - Macau

1. Land deels in Europa. 2. Geografies in Asië, maar gereeld beskou as deel van Europa a.g.v. kulturele en historiese oorwegings.

Lande van: Afrika - Europa - Noord-Amerika - Oseanië - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika