in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
9 Maart is die 68ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (69ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 297 dae in die res van die jaar.
1454 – Amerigo Vespucci , Italiaanse ontdekkingsreisiger († 1512 )
1838 – Albert Zinn , NG Kerkpredikant († 1866 ).* 1934 – Joeri Gagarin , 'n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het († 1968 )
1890 – Wjatsjeslaf Molotof , Sowjet -politikus en diplomaat († 1986 )
1902 – Will Geer , Amerikaanse akteur, († 1978 )
1910 – Ed. Hoornik , Nederlandse digter, skrywer, dramaturg († 1970 ).
1921 – Willem Cruywagen , kabinetsminister en administrateur van Transvaal († 2013 ).
1934 – Joeri Gagarin , 'n Rus en die eerste mens wat om die aarde gewentel het († 1968 ).
1942 – John Cale , Walliese musikant en multi-instrumentalis.
1943 − Bobby Fischer , Amerikaanse skaakspeler († 2008 ).
1943 – Piet Welgemoed , voormalige professor in vervoerekonomie, Suid-Afrikaanse sakeman en NP-politikus .
1944 – Attie du Plessis , sakeleier van Suid-Afrika en voormalige uitvoerende direkteur van Sanlam († 2019 ).
1951 − Helen Zille , Demokratiese Alliansie (DA) politikus.
1851 – Hans Christian Oersted , Deense fisikus (* 1777 )
1888 – Wilhelm I van Duitsland , koning van Pruise en keiser van Duitsland (* 1797 ).
1948 – Edgar de Wahl , skepper van die kunsmatige taal Interlingue (* 1867 ).
1966 – George Burns , Amerikaanse akteur (* 1896 ).
1987 – Bobby Locke , Suid-Afrikaanse gholfspeler (* 1917 ).
1992 – Menachem Begin , Israelse premier (* 1913 ).
1994 – Charles Bukowski , Duits-Amerikaanse digter, romanskrywer en kortverhaalskrywer (* 1920 ).
2013 – Doc Immelman , avontuurverhaalskrywer (* 1928 ).
2023 – Robert Blake , Amerikaanse akteur (* 1933 ).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae [ wysig | wysig bron ]
Wikimedia Commons bevat media in verband met 9 Maart .