Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Oscar Ribeiro de Almeida Niemeyer Soares Filho (15 Desember 1907 – 5 Desember 2012) was 'n Brasiliaanse argitek en ontwerper wat as een van die belangrikste figure van die internasionale moderne argitektuur beskou word. Niemeyer was 'n baanbreker wat onder meer met die boukundige moontlikhede van gewapende beton geëksperimenteer het. Die Internasionale Styl, wat deur die Duitse Bauhaus-beweging begin is, het in die tropiese klimaat van Brasilië danksy Niemeyer 'n nuwe dimensie van openheid en vryheid gekry. Niemeyer se geboue word deur baie dinamiese vorms en sinlike boë gekenmerk (die laasgenoemde elemente het reeds in die Brasiliaanse barok-styltydperk 'n beduidende rol gespeel), en sommige van sy bewonderaars verwys na Niemeyer eerder as 'n beeldhouer van monumente as 'n argitek. Die argitektuurkritikus Paul Andreas van die Duitse Argitektuurmuseum (DAM) in Frankfurt, wat in 2003 die grootste Duitse retrospektiewe uitstalling oor Niemeyer se werk gekoördineer het, beskou die vrye vorms van Niemeyer se betongeboue as een van die belangrikste bydraes tot die argitektuurgeskiedenis van die 20ste eeu. Sy beduidendste projek, die nuwe Brasiliaanse hoofstad Brasília, wat hy saam met Lucio Costa ontwerp het, is deur Unesco in 1987 as wêrelderfenis aangewys - as die enigste 20ste eeuse stad waaraan dié status verleen is. Terwyl Niemeyer self steeds beklemtoon het dat argitektuur nie net funksioneel moet wees nie, maar met sy kreatiwiteit ook die verbeelding van mense moet kan uitdaag, beweer kritici dat sy geboue nie aan menslike behoeftes voldoen nie, dikwels steriel en amper sielloos gebly het en eerder deur kommunistiese ideale gekenmerk is. Niemeyer het egter steeds ontken dat argitektuur in staat sou kon wees om maatskaplike hervorming te bevorder en die ontwerp van 'n gebou met die skepping van 'n kunswerk vergelyk. Gedurende sy loopbaan, wat oor 78 jaar gestrek het, het Niemeyer sowat 600 projekte voltooi.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die skrywer J.R.R. Tolkien op 3 Januarie 1892 in Bloemfontein gebore is? Sy pa is kort voor sy geboorte na Suid-Afrika verplaas, waar hy aan die hoof van 'n Britse bank gestaan het. Die toekomstige skrywer is egter op driejarige ouderdom terug na Engeland geneem. ... dat Helsinki, die hoofstad van Finland, tot teen die einde van die 19de eeu 'n oorwegend Sweedstalige stad was? Vandag is Helsinki 'n tweetalige stad en praat 6,2% van sy inwoners Sweeds en 88% Fins.
Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
’n Vormafdruk van ’n Sahelanthropus tchadensis-skedel, wat deur sommige wetenskaplikes beskou word as die vroegste fossiele Hominini.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|