1892
Jump to navigation
Jump to search
1892 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1887 | 1888 | 1889 | 1890 | 1891 | ◄ 1892 ► | 1893 | 1894 | 1895 | 1896 | 1897 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1892 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
Die Slag van die Topaze in Dahomey | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1892 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 92ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- W E Maclagan, kaptein van die Britse en Ierse Leeus skenk die Curriebeker aan Suid-Afrikaanse rugby.
- Die Franse begin die Tweede Dahomey-oorlog wat van dit land 'n Franse kolonie sal maak.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 3 Januarie – J.R.R. Tolkien, Suid-Afrikaanse gebore Britse skrywer en filoloog († 1973).
- 8 April – Richard Neutra, Oostenryks-Amerikaanse modernistiese argitek († 1970).
- 2 Mei – Manfred von Richthofen, Duitse Eerste Wêreldoorlog-vegvlieënier ( † 21 April 1918).
- 7 Mei – Josip Broz Tito, president van Joego-Slawië († 1980).
- 26 Junie – Pearl S. Buck, skrywer († 1973).
- 26 Julie – Henry Vollam Morton, Britse joernalis en reisskrywer († 1979).
- 15 September – Helena Lochner, 'n Afrikaanse skryfster († 1951).
- 16 September – Werner Bergengruen, Duits-Baltiese skrywer († 1964).
- 20 Desember – Francisco Franco, 'n Spaanse militêre leier wat Spanje van 1939 tot sy dood as 'n diktator regeer het († 1975).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 17 April – Alexander Mackenzie, Kanadese bouaannemer, koerantuitgewer en staatsman, Eerste Minister van Kanada (* 1822).
- 6 Desember – Werner von Siemens, Duitse ingenieur, uitvinder en industrialis (* 1816)