27 Mei
<< | Mei 2017 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 | 13 |
14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 | 20 |
21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 | 27 |
28 | 29 | 30 | 31 | |||
Al die dae |
27 Mei is die 147ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (148ste in skrikkeljare). Daar volg nog 218 dae.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1236 – Pous Gregorius IX verklaar Sint Elisabeth van Hongarye (of Thuringe) heilig.
- 1328 – Philip VI word gekroon as Koning van Frankryk.
- 1541 – Die Roomse Kurie verwerp die Regensburg verklaring. Dit lei tot die finale breuk met die Protestantisme.
- 1675 – Pous Clemens X stel ses nuwe kardinale aan, waaronder Fabrizio Spada.
- 1931 – Die vlug van die Switserse professor August Piccard in die stratosfeer op ´n hoogte van 15781m bo seevlak breek die wêreldrekord
- 1941 – Tweede Wêreldoorlog, die Duitse skip Bismarck word deur die Britse Vloot gekelder.
- 2011 – Die Internasionale Ruimtestasie word voltooi.
- 2017 – Die 23ste Suid-Afrikaanse Musiekpryse (2017) word by Sun City aangebied.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1897 – PK Albertyn, Suid-Afrika se vyftiende Springbokkaptein († 1973).
- 1907 – Rachel Carson, Amerikaanse bioloog († 1964).
- 1922 – Christopher Lee, Engelse akteur, sanger en skrywer († 2015).
- 1928 – Johan Heyns, teoloog en moderator van die algemene sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 1994).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 1564 – Johannes Calvyn, Franse teoloog en predikant (* 1509)
- 1676 – Paul Gerhardt, Duitse teoloog en komponis van kerkliedere (* 1607)
- 1910 – Robert Koch, bakterioloog en 1905 Nobelpryswenner (* 1843).
- 1946 – Danie Bosman, Afrikaanse komponis van ligte liedjies (* 1907).
- 1999 – Zach de Beer, Suid-Afrikaanse politikus (* 1928).
Gepubliseer[wysig | wysig bron]
Teologie[wysig | wysig bron]
- 1832 – Summo Iugiter Studio, oor gemengde huwelike, deur Pous Gregorius XVI.
Wikimedia Commons bevat media in verband met 27 May. |