1843
1843 |
◄ | 18de eeu | ◄19de eeu► | 20ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1838 | 1839 | 1840 | 1841 | 1842 | ◄ 1843 ► | 1844 | 1845 | 1846 | 1847 | 1848 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1843 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 43ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 27 Januarie – Pous Gregorius XVI stel vier nuwe kardinale aan, waaronder Francesco di Paola Villadecani, aartsbiskop van Messina.
- 27 April – Gioacchino Pecci (later Pous Leo XIII) word aartsbiskop van Damietta.
- 19 Junie – Pous Gregorius XVI stel Francisco de São Luiz Saraiva, O.S.B., patriarg van Lissabon en Antonio Maria Cadolini, C.R.S.P., biskop van Ancona aan as kardinale
Meteorologie[wysig | wysig bron]
- Die uitvinding van die telegraaf
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 29 Januarie – William McKinley, Amerikaanse staatsman en 25ste President van die Verenigde State († 1901).
- 11 Maart – C.P. Hoogenhout, een van die agt stigters van die Genootskap van Regte Afrikaners († 1922).
- 15 April – Henry James Amerikaanse skrywer en literê kritikus († 1916).
- 3 Junie – Frederik II, koning van Denemarke († 1912).
- 15 Junie – Edvard Grieg, Noorse komponis († 1907).
- 13 Augustus – Arthur Lasenby Liberty, Engelse koopman en entrepreneur († 1917).
- 11 Desember – Robert Koch, bakterioloog en 1905 Nobelpryswenner († 1910).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 28 April – Noah Webster, Amerikaanse leksikograaf, politieke skrywer, vertaler en uitgewer (* 1758).
- 24 Mei – Sylvestre François Lacroix, Franse wiskundige (* 1765).
Gepubliseer[wysig | wysig bron]
Fiksie[wysig | wysig bron]
- 19 Desember – A Christmas Carol deur Charles Dickens.