OPUL

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vlag van die OPUL
Lidlande van die OPUL
Huidige situasie van die OPUL:
Groen - Stigterslede
Blou - Ander lidlande
Rooi - Voormalige lede
Geel - Moontlike lidlande
Hoofkantoor van die OPUL in Wene

Die Organisasie van Petroleum Uitvoerende Lande (OPUL, Engels: Organization of the Petroleum Exporting Countries, OPEC) is 'n internasionale ekonomiese organisasie van die belangrikste ru-olie uitvoerlande in Afrika, Asië en Suid-Amerika. Die OPUL is vanaf 10 tot 14 September 1960 deur Irak, Iran, Koeweit, Saoedi-Arabië en Venezuela in Bagdad, Irak, gestig en bestaan uit 22 lidlande. Die hoofkantoor is in Wene, Oostenryk, geleë en die amptelike taal is Engels.

Lidlande[wysig | wysig bron]

Voormalige lede[wysig | wysig bron]

Instansies[wysig | wysig bron]

  • Ministeriële Konferensie
  • Rat van die goewerneure
  • Sekretariaat
  • Sekretaris-generaal
  • Algemene Regsraad
  • Interne ouditeur

Sekretaris-generaal[wysig | wysig bron]

Sekretarisse-generaal van die OPUL sedert 1961[1]:

  • Abdallah Salem el-Badri (Libië) 1 Januarie 2007 - hede
  • Mohammed S. Barkindo (Nigerië) 1 Januarie 2006 - 31 Desember 2006
  • Edmund Daukoru (Nigerië) 1 Januarie 2006 - 31 Desember 2006
  • Adnan Shihab-Eldin (Koeweit) 1 Januarie 2005 - 31 Desember 2005
  • Sheikh Ahmad Fahad Al Ahmad Al Sabah (Koeweit) 1 Januarie 2005 - 31 Desember 2005
  • Maizar Rahman (Indonesië) Februarie 2004 - 31 Desember 2004
  • Iin Arifin Takhyan (Indonesië) 1 Januarie 2004 - Februarie 2004
  • Purnomo Yusgiantoro (Indonesië) 1 Januarie 2004 - 31 Desember 2004
  • Álvaro Silva Calderón (Venezuela) 1 Julie 2002 - 31 Desember 2003
  • Alí Rodríguez Araque (Venezuela) 1 Januarie 2001 - 30 Junie 2002
  • Rilwanu Lukman (Nigerië) 1 Januarie 1995 - 31 Desember 2000
  • Abdallah Salem el-Badri (Libië) 1 Julie 1994 - 31 Desember 1994
  • Subroto (Indonesië) 1 Julie 1988 - 30 Junie 1994
  • Fadhil J. al-Chalabi (Irak) 1 Julie 1983 - 30 Junie 1988
  • Marc Saturnin Nan Nguema (Gaboen) 1 Julie 1981 - 30 Junie 1983
  • René G. Ortiz (Ecuador) 1 Januarie 1979 - 30 Junie 1981
  • Ali M. Jaidah (Katar) 1 Januarie 1977 - 31 Desember 1978
  • M.O. Feyide (Nigerië) 1 Januarie 1975 - 31 Desember 1976
  • Abderrahman Khène (Algerië) 1 Januarie 1973 - 31 Desember 1974
  • Nadim Pachachi (Irak) 1 Januarie 1971 - 31 Desember 1972
  • Omar el-Badri (Libië) 1 Januarie 1970 - 31 Desember 1970
  • Elrich Sanger (Indonesië) 1 Januarie 1969 - 31 Desember 1969
  • Francisco R. Parra (Venezuela) 1 Januarie 1968 - 31 Desember 1968
  • Muhammad Saleh Joukhdar (Saoedi-Arabië) 1 Januarie 1967 - 31 Desember 1967
  • Ashraf Lutfi (Koeweit) 1 Mei 1965 - 31 Desember 1966
  • Abdul Rahman al-Bazzaz (Irak) 1 Mei 1964 - 30 April 1965
  • Fuad Rouhani (Iran) 21 Januarie 1961 - 30 April 1964

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: