Dhaka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Dhaka
ঢাকা
Dhaka Bd.jpg

Kaart Wapen
Dhaka locator map.svg
Coats of arms of None.svg
Vlag
Flag of None.svg
 Land Vlag van Bangladesj Bangladesj
 Divisie Dhaka
 Distrik Dhaka
 Koördinate 23°45′N 90°25′O / 23.750°N 90.417°O / 23.750; 90.417
 Stigting 1608
 Stadstatus 1947
 Oppervlakte:  
 - Totaal 300 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 6 970 105
 - Bevolkingsdigtheid 23 234/vk km
 - Metropolitaanse gebied 8 906 000
 Tydsone UTC+06:00
 Burgemeester Annisul Huq
Mohammad Sayeed Khokon
 Amptelike webwerf

Dhaka (Bengaals: ঢাকা, [Dh a ka]; tot 1983: Dacca) is die hoofstad en grootse stad van Bangladesj. Die stad het 'n bevolking van 6 970 105 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 300 km². Dit is in 1608 gestig en is net noord van die Ganges se monding in die Golf van Bengale geleë.

Galery[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]