Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Tarotwaarsêery of tarotkaartlêery is 'n vorm van kartomansie, of waarsêery met speelkaarte, waar beoefenaars tarotkaarte gebruik om na bewering 'n insig in die verlede, teenswoordige en toekoms te kry. Hulle formuleer 'n vraag, en trek dan kaarte om die vraag te vertolk. 'n Tradisionele tarotpak bestaan uit 78 kaarte, wat in twee groepe verdeel kan word: die Groot Arcana en Klein Arcana. Franse speelkaarte kan ook gebruik word, asook enige pak met stelle, of kleure, wat aan identifiseerbare elemente toegewys is (soos lug, aarde, vuur en water). Die werk van Eden Gray en ander in die 1960's het gelei tot 'n ontploffing in die gewildheid van tarotkaartlesery van 1969 af. Stuart R. Kaplan se U.S. Games Systems, wat in 1968 gestig is om eksemplare van die Sitserse 1JJ-tarot in te voer, het van dié ontploffing gebruik gemaak en die Rider-Waite-tarot in 1970 heruitgereik nadat dit uit druk was. Dit word sedertdien voortdurend gedruk. Die demokratisering van digitale publikasie in die 2000's en 2010's het gelei tot 'n nuwe ontploffing van tarotpakke omdat kunstenaars al hoe meer hulle eie werke publiseer, met die moderne bemagtiging van feministiese, LGBT- en ander gemarginaliseerde gemeenskappe wat 'n mark vir sulke werk skep. Tarot word dikwels gebruik saam met die bestudering van die hermetiese kabbala. In dié pakke word al die kaarte geïllustreer volgens die kabbalistiese beginsels, en die meeste word deur die Rider-Waite-pak beïnvloed. Hulle pak verskil van die Tarot van Marseille deurdat Waite en Smith, wat albei lede van die Goue Daeraad was, tonele gebruik met esoteriese betekenisse wat ooreenstem met die geskrifte van dié orde. Die betekenisse en baie van die illustrasies toon die invloed van astrologie sowel as kabbalistiese beginsels.
In die nuus
Het u geweet...
...dat daar in Suid-Afrika twee plaaslike munisipaliteite met presies dieselfde naam is? Hulle is Emalahleni in Mpumalanga en Emalahleni in die Oos-Kaap. eMalahleni is ook die amptelike naam van Witbank. ...dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk. ... dat daar reeds in 1951 aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal begin werk is? Dit is die grootste woordeboek wat Afrikaanse woorde beskryf en is steeds nie voltooi nie. ...dat Indië die land is wat die meeste rolprente vervaardig? Die Indiese rolprentbedryf, waaronder ook Bollywood, vervaardig jaarliks 'n gemiddelde 800 rolprente, twee keer soveel as Hollywood. ... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Mouillepunt, Kaapstad, en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Mouillepunt staan reeds eeue lank onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.
Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Tiếng Việt • Winaray • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels فارسی | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Нохчийн • Català • Čeština • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe • Татарча / tatarça • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Беларуская • Български • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • עברית • Հայերեն • Қазақша • Baso Minangkabau • Bahasa Melayu • Simple English • Slovenčina • Oʻzbekcha | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • বাংলা • Bosanski • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Latina • Lietuvių • Latviešu • Malagasy • Македонски • मराठी • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Occitan • Slovenščina • Shqip • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • کوردی • чӑвашла • Frysk • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Ladin • lombard • മലയാളം • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • ਪੰਜਾਬੀ • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|