Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 17 Julie 2023
Hier is tans 109 108 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Tatoes is onder vroue ook gewild.

’n Tatoeëermerk of tatoe is ’n vorm van liggaamsmodifisering waar ’n naald gebruik word om ink onder die opperhuid aan te bring om die vel se pigment te verander. Tatoekunstenaars bring inkontwerpe aan deur middel van verskeie metodes en tegnieke, soos tradisionele metodes waar die prieminstrument met 'n hamertjie gekap word en moderne tatoes wat met masjiene aangebring word. Tatoeëring word al duisende jare lank deur baie kulture oor die wêreld heen beoefen, en die simboliek en impak daarvan verskil grootliks van plek tot plek en kultuur tot kultuur.

Die term kom waarskynlik van die Polinesiese woord tatau, wat streep of vlek beteken, en is deur matrose na Europa gebring. Van daar het dit moontlik na die res van die wêreld versprei.

Tatoes kan dekoratief wees (met geen spesifieke betekenis nie), simbolies (met 'n persoonlike betekenis vir die draer), of beeldend ('n beeld van 'n spesifieke persoon of voorwerp). Baie tatoes word in deurgangsrites gebruik, om status en rang aan te dui, as simbole vir godsdienstige en spirituele toewyding, merke van liefde of dapperheid, armbande en talismans, beskerming of as strafmaatreël, soos vir uitgeworpenes, slawe of gevangenes. Uitgebreide kosmetiese tatoeëring word ook deur baie vroue laat aanbring.

Die tatoekuns bestaan al minstens sedert die lewe van die eerste bekende gatatoeëerde mens, Ötzi, sowat 3330 v.C., en tog het die mening van gemeenskappe oor tatoes deur die eeue gewissel. In die 20ste eeu is tatoes oor feitlik die hele wêreld verbind met 'n sekere soort "rowwe" lewenstyl, veral van matrose en gevangenes. Vandag kies mense om verskeie redes om getatoeëer te word: kunstig, kosmeties, sentimenteel, godsdienstig en spiritueel, of om hulle identifisering met sekere groepe (insluitende etniese en misdadigergroepe) te toon. Tatoes kan wys hoe iemand oor 'n familielid (gewoonlik 'n ouer of kind) of oor 'n onverwante persoon voel.

...lees verder

In die nuus
Vlae van Finland en die NAVO op 4 April 2023 in Helsinki.
Vlae van Finland en die NAVO op 4 April 2023 in Helsinki.

Het u geweet...

...dat 'n mens se are blou lyk omdat die bloed daarin geen suurstof bevat nie? Are vervoer naamlik die bloed waarvan die suurstof reeds aan die verskillende liggaamselle afgelewer is.

... dat 'n eland tot 1 000 kilogram kan weeg? Dit maak die eland die grootste van die boksoorte, alhoewel hy, nes die buffel, tot die subfamilie "beesagtiges" behoort.

...dat die voormalige dorp Darlington oorstroom is toe die Darlingtondam in die 1920's in die Sondagsrivier gebou is? Dit word nou deur die dam bedek.

... dat Helsinki, die hoofstad van Finland, tot teen die einde van die 19de eeu 'n oorwegend Sweedstalige stad was? Vandag is Helsinki 'n tweetalige stad en praat 6,2% van sy inwoners Sweeds en 88% Fins.

... dat die Indiese politikus Mahatma Gandhi vir 'n lang tydperk as 'n advokaat in Durban gewerk het? Hy was tussen 1893 en 1915 in Suid-Afrika woonagtig. Hier het hy die Natalse Indiese Kongres gestig, wat later met die ANC sou saamsmelt.

Vandag in die geskiedenis

17 Julie: Grondwetdag in Suid-Korea (1948)

Napoleon I
Napoleon I

Voorbladbeeld
Landskapstoneel naby Koryčany in Tsjeggië.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarçaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekcha
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipதமிழ்Тоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschLadinlombardമലയാളംPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering