Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 27 Mei 2023
Hier is tans 108 172 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Auguste Rodin gefotografeer deur Nadar in 1891.

François Auguste René Rodin (12 November 184017 November 1917) was 'n Franse beeldhouer. Hoewel Rodin in die algemeen beskou word as die vader van moderne beeldhouwerk, het hy nie deur sy werk teen die verlede probeer rebelleer nie. Hy is op 'n tradisionele wyse opgevoed, en het 'n soort vakman-benadering tot sy werk gehad, en gestrewe na akademiese erkenning, hoewel hy nooit deur Parys se vooraanstaande kunsskool aanvaar is nie.

Rodin het oor 'n unieke vermoë beskik om 'n ingewikkelde, abstrakte en verwikkelde oppervlak in klei te vorm. Baie van sy mees noemenswaardige beeldhouwerke is in sy leeftyd gekritiseer. Sy werke het vernaamlik gebots met die oorheersende figuratiewe beeldhoutradisies, waarin werke dekoratief, formulaïes of hoogs tematies was. Rodin se mees oorspronklike werk het afgewyk van tradisionele temas van mitologie en allegorie, het die menslike liggaam met realisme gemodelleer, en het individuele karakter en fisiese eienskappe vooropgestel bo alle ander oorwegings. Rodin was sensitief oor die omstredenheid wat met sy werk gepaardgegaan het, maar het geweier om sy styl te verander. Rodin se opeenvolgende werke het egter toenemend die guns van die regering en die kunsgemeenskap geniet.

Van die onverwagte realisme van sy eerste groot figuur – geïnspireer deur sy reis na Italië in 1875 – tot die onkonvensionele gedenktekens wat hy later sou skep, het Rodin se reputasie toegeneem, en het hy die oorheersende Franse beeldhouer van sy era geword. Teen 1900 was hy 'n wêreldbekende kunstenaar. Gegoede private kliënte het Rodin se werk nagejaag na sy Wêreldskou-uitstalling, en hy was vriende met verskillende hoëprofiel-intellektuele en -kunstenaars. Sy studente het Antoine Bourdelle, Camille Claudel, Constantin Brâncuși en Charles Despiau ingesluit. Hy het met sy lewenslange metgesel, Rose Beuret, in hul laaste lewensjaar getrou. Sy beeldhouwerke het ná sy dood in 1917 'n insinking in gewildheid beleef, maar binne 'n paar dekades was sy erfenis ongetwyfeld verseker. Rodin bly een van die min beeldhouers wat wyd bekend is buite die visuelekunste-gemeenskap.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Vlae van Finland en die NAVO op 4 April 2023 in Helsinki.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat die meter tussen 1960 en 1983 in terme van die lig wat van 'n kriptonisotoop af uitgestraal word, gespesifiseer is?

...dat die heel eerste artikel wat op die Afrikaanse Wikipedia geskep is, Hindoeïsme was? Dit was op 17 November 2001.

...dat water nie altyd by 100° Celsius kook nie? Hoe hoër bo seevlak 'n persoon is, hoe laer die kookpunt.

... dat Asië en Noord-Amerika op verskillende tye in die verlede deur die Beringlandbrug verbind is? Die laaste keer was tussen 22 000 en 7 000 jaar gelede.

...dat die meter tussen 1960 en 1983 in terme van die lig wat van 'n kriptonisotoop af uitgestraal word, gespesifiseer is?

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

27 Mei

John Calvin 2.jpg

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Lycée int pontonniers, Straatsburg, Frankryk.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering