Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
François Auguste René Rodin (12 November 1840 – 17 November 1917) was 'n Franse beeldhouer. Hoewel Rodin in die algemeen beskou word as die vader van moderne beeldhouwerk, het hy nie deur sy werk teen die verlede probeer rebelleer nie. Hy is op 'n tradisionele wyse opgevoed, en het 'n soort vakman-benadering tot sy werk gehad, en gestrewe na akademiese erkenning, hoewel hy nooit deur Parys se vooraanstaande kunsskool aanvaar is nie. Rodin het oor 'n unieke vermoë beskik om 'n ingewikkelde, abstrakte en verwikkelde oppervlak in klei te vorm. Baie van sy mees noemenswaardige beeldhouwerke is in sy leeftyd gekritiseer. Sy werke het vernaamlik gebots met die oorheersende figuratiewe beeldhoutradisies, waarin werke dekoratief, formulaïes of hoogs tematies was. Rodin se mees oorspronklike werk het afgewyk van tradisionele temas van mitologie en allegorie, het die menslike liggaam met realisme gemodelleer, en het individuele karakter en fisiese eienskappe vooropgestel bo alle ander oorwegings. Rodin was sensitief oor die omstredenheid wat met sy werk gepaardgegaan het, maar het geweier om sy styl te verander. Rodin se opeenvolgende werke het egter toenemend die guns van die regering en die kunsgemeenskap geniet. Van die onverwagte realisme van sy eerste groot figuur – geïnspireer deur sy reis na Italië in 1875 – tot die onkonvensionele gedenktekens wat hy later sou skep, het Rodin se reputasie toegeneem, en het hy die oorheersende Franse beeldhouer van sy era geword. Teen 1900 was hy 'n wêreldbekende kunstenaar. Gegoede private kliënte het Rodin se werk nagejaag na sy Wêreldskou-uitstalling, en hy was vriende met verskillende hoëprofiel-intellektuele en -kunstenaars. Sy studente het Antoine Bourdelle, Camille Claudel, Constantin Brâncuși en Charles Despiau ingesluit. Hy het met sy lewenslange metgesel, Rose Beuret, in hul laaste lewensjaar getrou. Sy beeldhouwerke het ná sy dood in 1917 'n insinking in gewildheid beleef, maar binne 'n paar dekades was sy erfenis ongetwyfeld verseker. Rodin bly een van die min beeldhouers wat wyd bekend is buite die visuelekunste-gemeenskap.
In die nuus
Het u geweet...
...dat die meter tussen 1960 en 1983 in terme van die lig wat van 'n kriptonisotoop af uitgestraal word, gespesifiseer is? ...dat die heel eerste artikel wat op die Afrikaanse Wikipedia geskep is, Hindoeïsme was? Dit was op 17 November 2001. ...dat water nie altyd by 100° Celsius kook nie? Hoe hoër bo seevlak 'n persoon is, hoe laer die kookpunt. ... dat Asië en Noord-Amerika op verskillende tye in die verlede deur die Beringlandbrug verbind is? Die laaste keer was tussen 22 000 en 7 000 jaar gelede. ...dat die meter tussen 1960 en 1983 in terme van die lig wat van 'n kriptonisotoop af uitgestraal word, gespesifiseer is?
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|