in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
6 Oktober is die 279ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (280ste in skrikkeljare ). Daar volg nog 86 dae in die res van die jaar.
1773 – Louis Philippe I, Franse koning († 1850 ).
1864 – Genl. Christiaan Botha , jonger broer van genl. Louis Botha († 1902 ).
1866 – Reginald Fessenden , Kanadese uitvinder († 1932 ).
1887 – Gordon Tomlinson , prokureur, skrywer en kampvegter vir Afrikaans († 1955 ).
1901 – Wolfgang Langhoff , 'n Duitse akteur en regisseur († 1966 ).
1908 – Carole Lombard , Amerikaanse aktrise († 1942 ).
1914 – Thor Heyerdahl , Noorse ontdekkingsreisiger († 2002 ).
1919 – Mohamed Siad Barre , Somaliese politikus en staatsman, president van Somalië († 1985 ).
1930 – Richie Benaud , voormalige Australiese krieketkaptein en kommentator († 2015 ).
1942 – Britt Ekland , Sweedse aktrise.
1946 – Tony Greig , Suid-Afrikaans gebore Engelse krieketspeler († 2012 ).
1948 – Gerry Adams , Noord-Ierse politikus en die leier van Sinn Féin .
1963 – Elisabeth Shue , Amerikaanse aktrise.
1977 – Carola Schouten , Nederlandse politikus.
1983 – Sunette Viljoen , Suid-Afrikaanse atleet en krieketspeler.
23 – Wang Mang , keiser van die Xin-dinastie van China van 9 tot 23 n.C. (* 45 v.C. )
925 – Muḥammad ibn Zakarīya al-Rāzi , Persiese alchemis, chemikus en filosoof (* circa 854 ).
1715 – Melchior Hoffmann , komponis van die Baroktydperk (* 1679 ).
1892 – Alfred Tennyson , Britse digter (* 1809 ).
1962 – Tod Browning , Amerikaanse akteur, regisseur en skrywer (* 1880 ).
1965 – Tom Kennedy , Amerikaanse akteur (* 1885 ).
1973 – Sidney Blackmer , Amerikaanse akteur (* 1895 ).
1973 – Dennis Price , Engelse akteur (* 1915 ).
1976 – Gilbert Ryle , Engelse filosoof en skrywer (* 1900 ).
1980 – Hattie Jacques , Engelse aktrise en vervaardiger (* 1922 ).
1981 – President Anwar Sadat van Egipte sterf in 'n sluipmoord -aanval (* 1918 ).
1989 – Bette Davis , Amerikaanse aktrise (* 1908 ).
1999 – Gorilla Monsoon , Amerikaanse stoeier en omroeper (* 1937 ).
2000 – Anna Rothmann , Afrikaanse skrywer en dogter van M.E.R. (* 1904 ).
2000 – Richard Farnsworth , Amerikaanse akteur en waaghals (* 1920 ).
2018 – Montserrat Caballé , 'n Spaanse operasangeres (* 1933 ).
2020 – Herbert Feuerstein , Duitse akteur en skrywer (* 1937 ).
Vakansies, vierings en waarnemingsdae [ wysig | wysig bron ]
Wikimedia Commons bevat media in verband met 6 October .