Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Sondag, 5 Februarie 2023
Hier is tans 106 650 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Hotel Theresa op die hoek van Adam Clayton Powell Jr. Boulevard en 125th Street.

Harlem is 'n woonbuurt in Bo-Manhattan in die stad New York. Dit word rofweg begrens deur die Hudsonrivier in die weste; die Harlemrivier en 155th Street in die noorde; Fifth Avenue in die ooste; en Central Park-Noord in die suide. Die groter Harlem sluit verskeie ander woonbuurte in.

Die buurt was aanvanklik 'n Nederlandse dorp wat in 1658 amptelik ontstaan het. Dit is genoem na die stad Haarlem in Nederland.

Harlem se geskiedenis word gekenmerk deur 'n reeks ekonomiese siklusse van oplewing en insinking, met aansienlike bevolkingsverskuiwings wat met elke siklus gepaardgegaan het. Dit is in die 19de eeu hoofsaaklik deur Amerikaanse Jode en Italiane bewoon, maar Afro-Amerikaners het tydens die Groot Migrasie in die 20ste eeu in groot getalle daarheen getrek. In die 1920's en 1930's was Sentraal- en Wes-Harlem die middelpunt van die Harlem-renaissance, 'n groot Afro-Amerikaanse kultuurbeweging.

Teen die 1970's het baie inwoners wat dit kon bekostig uit die buurt getrek op soek na beter skole en huise en veiliger strate. Dié wat agtergebly het, was die armstes. Hoewel die regering $100 miljoen bestee het om werkopleiding en woonomstandighede oor 'n tydperk van 10 jaar te verbeter, het Harlem geen verbetering getoon nie.

Ná die 1990's het Harlem weer begin groei. Tussen 1990 en 2006 het die inwonertal met 16,9% toegeneem. Weens werkverliese tydens die Groot Depressie van die 1930's en die deïndustrialisasie van New York ná die Tweede Wêreldoorlog het armoede en misdadigheid in Harlem aansienlik gestyg. In die 21ste eeu het misdadigheid weer afgeneem en Harlem is opgeknap en gerestoureer.

Die gebied het 'n moltrein en busse. Daar is verskeie skole en dit is naby 'n aantal universiteite.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Luiz Inácio Lula da Silva.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat daar ridders was wat terselfdertyd ook monnike was? Die Orde van die Tempeliers was so 'n ridderorde.

...die eerste duikboot reeds in 1620 gebou is? Die Nederlandse Cornelis Drebbel het een vir die Engelse koning gebou en in die Teems getoets.

... dat die Kaap Agulhasvuurtoring by Kaap Agulhas wat op 1 Maart 1849 in gebruik geneem is, gebou is volgens die model van die Pharos van Alexandrië, een van die Sewe wonders van die antieke wêreld?

... dat Wikings reeds 500 jaar voor Christopher Columbus Amerika ontdek het? Hulle het 'n nedersetting by L'Anse aux Meadows op Newfoundland eiland in Kanada gevestig.

...dat goudvissies nie so slegte geheue het as wat geglo word nie? Hulle kan geleer word om deur doolhowe te navigeer en kan na 'n paar maande hulle eienaars herken.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

5 Februarie: Grondwetdag in Meksiko (1917)

Britse kanonvuur tydens die Slag van Vaalkrans

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Ryp suurlemoen (Citrus limon) en sy dwarssnit.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering