WELKOM BY
BUFFELSFONTEIN
Is jy so Afrikaans dat jy kaiings sweet en bobotie bloei? Kan jy die blink van ‘n diamant suig en gorrel jy soggens met perdebye? Is jou bloedgroep R1 en is jou voorvaders destyds eerste die myn ingestuur om seker te maak dat dit veilig is vir die kanaries? Gooi jy slagdoppies oor jou mieliepap vir die 'snap, crackle en pop' en kan jy 'n gat in 'n sekelbosdoring steek met die helmdraad van 'n koningsprotea? Is jou hande so grof soos die roes onder 'n 1967 Fiat-trekker, maar jou hart so sag soos 'n brandewynmaag?
BUFFELSFONTEIN GESKENKPAKKE
Moenie daai ou wees wat vir mense waardelose kaggelkakkies as geskenk gee nie. My magtig man... ons is ook nie diere nie. Koop vir iemand belangrik in jou lewe ‘n geskenk wat hy regtig wil hê, soos een van ons unieke geskenkpakke.
SIEN ALLESMOOI WOORDE
“Baie oulike en vriendelike diens ontvang met die aanlyn winkel. Vinnige diens en baie goed verpak. Goeie gehalte glase en ons gebruik dit op n gereelde basis by braaie en kuiers.”
Ivanka Mika Boderenko
“Unique good quality South African products …. amazing gift ideas…. very friendly and efficient staff”
Deirdre Wright
“Ordered on Friday night on a long weekend (Monday being a public holiday) and received my products the following Wednesday. Great service”
Chantelle Walker
“Ek voel nou regtig bederf”