Lees CM van den Heever se gedig, “Die konsertina in die nag”.
Lees meerGedig: Onthou my
Hierdie is ʼn gedig vir elke ouer en grootouer met ʼn kind en kleinkind in die buiteland.
Gedig: Wildernis
“Watter beentjie van die tortel sal die hart teen bose gees beskerm en van eensaamheid genees?”
Gedig: Pot wat praat
“Bak en brou strek hom nie meer tot eer nie –
al is die pot klei wat geknie word in sy hande.” Lees MM Walters se gedig, “Pot wat praat”.
Gedig: Die skildery
Ingrid Jonker skryf in haar gedig, “Die skildery”: “Om jou te vind en fluist’rend te bely: Daar kan geen haat wees tussen jou en my.”
Gedig: Teksture van hier
“O, vir die stof en die boude van boere op trekkers wat saai by Caledon of oes by Delmas.”
Gedig: Gewete
Rosa Keet skryf in haar gedig, “Gewete”: “Ek is dieselfde as ek, en tog behoort my sintuie nie meer aan my nie.” Lees die volledige gedig hier.
Gedig: Geologie
Die digter Barend J Toerien skryf in sy gedig, “Geologie”: “Klippe is die aarde se ruggraat en hou ook vir ons in posisie.” Lees dit hier.
Gedig: Die laaisel van die sonbesie
“Sonbesie, wat stolie jy vil my?
Êtse man, hou op met sklee!”
Gedig: Klara Majola
“Maar nooit sal ek in die Bokkeveld
so warm, Klara Majola, soos jy verkluim.”
Gedig: In die klein gemeentes
“Maar God, God is anders as ons. Hý
is vol genoegdoening as die sondiges iets weer reg kry…” Lees TT Cloete se gedig, “In die klein gemeentes”.
Gedig: Twee kleuters in Vondelpark
Lees hier Elisabeth Eybers se gedig, “Twee kleuters in Vondelpark”.
Gedig: Winternag
“O koud is die windjie
en skraal.” Lees hier Eugène N Marais se alombekende gedig, “Winternag”.
Gedig: Aanbrandsel
“Ma het, sekerlik onwys, klonte
vet of kaiings by ons pap geroer.”
Gedig: Djou hanne
“Djou hanne, nooit te biesag
om omgie take te ve’rig.” Lees hier die gedig deur Deniel Berry, wat derde in die Ingrid Jonker L’ Art Poétique-digkompetisie vir 2021 geëindig het.
Hertzogpryswenner stel vyfde bundel bekend
“Myburg se digkuns is gestroop van hoogdrawendheid en toeganklik vir ʼn wyer gehoor.”
Gedig: Maaltyd
“Ou moeder met haar hoepelrokkie
en stywe kappie, staan hande gevou.” Lees hier PJ Philander se gedig, “Maaltyd”.
Gedig: Wanneer ʼn jaar te veel word
“ʼn Vrou skryf sy is moeg
vir die reëls wat gemaak word.” Lees hier Christelle van Rooyen-Wessels se gedig, “Wanneer ʼn jaar te veel word”.
Gedig: Tyd
Marius Coetzee is pas as die wenner van die Ingrid Jonker L’ Art Poétique-digkompetisie vir 2021 aangewys.
Gedig: Wys my die plek
Lees C Louis Leipoldt se gedig, “Wys my die plek”.