Ondanks die uitdagende ekonomiese klimaat en al groter druk op verbruikers om hul sente om te draai, is Suid-Afrikaners nie bekend vir hul verantwoordelike spaarvermoë of ʼn ingebore beleggingskultuur nie.
Lees meerDís dalk die wortel van jou gewrigspyn
Ervaar jy voortdurend pyn, ʼn tinteling of gevoelloosheid in jou hand? Werk jy baie met ʼn rekenaarmuis of vibrerende handgereedskap, of het jy dalk jou gewrig beseer? Dan het jy moontlik karpaletonnelsindroom (KTS).
Hoekom het Harties ʼn kruis?
ʼn Stappie na die granietkruis met sy beeldskone uitsig, besondere verhaal en diep simboliek, is elke klipperige tree werd.
Luister: Is daar werklik iets soos ‘organiese’ velsorgprodukte?
Kan sekere velsorgprodukte werklik as “organies” bestempel word of het dié term net nog ʼn modewoord geword om oningeligte verbruikers te flous?
Luister: Die horlosiemaker
Kom lees en luister saam: Fletcher vertel vandag die storie van Luka. Luka het ʼn horlosie gehad wat hy by sy ouma gekry het. Op ʼn dag wou die horlosie nie meer werk nie en Luka was sommer baie hartseer. Fletcher is geskep deur Cecile Schultz en vir die volgende paar weke gaan daar weekliks ʼn Fletcher-storie wees wat kleingoed op ʼn geestelike vlak gaan verryk.
Luister: Die toekoms van die intermediêre fase
Hierdie twee geroepe opvoeders vertel jou van die suksesse van kringonderrig, Meesterkringe™, die omgekeerde klaskamer en leerervarings wat jou verbeelding sal aangryp.
‘Rianette en die Internet’: Doen ’n digitale detoksifisering
In hierdie episode help Rianette Leibowitz ons om bewus te raak van die gevaar wat elkeen van ons daagliks moet bestuur en hoe om in beheer te bly van ons digitale gewoontes en verslawing te voorkom deur gereeld af te skakel.
TVS Apache 310 RR – uitstekende liggewig
Die TVS het nou een trappie verder gegaan en die BMW G 310 R omskep in die fiets wat dit kon gewees het: die Apache 310 RR.
Pak só slim vir jou somervakansie
Voorkom onnodige paniek omdat jy te veel swemklere ingepak het en jou slaapklere of trui by die huis vergeet het nadat iemand op jou tas moes sit om dit toe te kry.
Wiele2Wiele: Alles oor nuwe Amarok en Dakar
In hierdie week se episode van Wiele2Wiele vertel hulle jou alles oor die nuwe Volkswagen Amarok en Suzuki se nuwe S-Presso. Toyota Gazoo Racing het intussen ook sy span vir die 2023 Dakar-ren bekendgestel.
SA motorbedryf laat vervaardigingswiele rol
Ondanks ʼn sukkelende wêreldekonomie en velerlei uitdagings op tuisbodem, is Suid-Afrika se motorvervaardigingsbedryf goed op pad na herstel.
Katelyn se wens vir Kersfees
“Wanneer ek in Katelyn oë kyk en luister hoe sy wens sy het ʼn plekkie om te behoort, weet ek dat sy ons nodig het; ek weet dat sy gehelp kan word. Haar soeke na veiligheid, privaatheid, ʼn tuiste en fisieke welstand is iets waarmee ons kan help, iets waarmee ons móét help. Sy laat my dink aan duisende ander dogters en seuns wat ook hierdie wens het.” Kom vind uit hoe Katelyn gehelp is en waar sy haar nou bevind.
Kinders ál meer aan pornografie blootgestel
“Pornografie was nog altyd ʼn probleem onder kinders, maar dit kom voor asof kinders op ál jonger ouderdomme toegang tot pornografie op die internet verkry.”
Nuwe tegnologie in noodhelikopters ingespan
Dié hoëwerkverrigtingtoestel maak dit moontlik om in noodgevalle hoë gehalte sonarbeelde of -video’s te neem om die beste moontlike sorg vir ernstige siek of kritiek beseerde pasiënte te bied.
Die hele wêreld wil kook
Van té lekker eet tot die terugkeer na eenvoudige trooskos. Dit blyk alles op een ding neer te kom, die regte tegnieke. Terwyl ons deur al hierdie neigings blaai, moet ons almal terugkeer na die basiese beginsels.
Padkar voltooi die negeuur-uithouren
Toyota het die afgelope jare werklik hul spiere gebult wanneer dit by motorsport kom.
Dié skrywers wen met kinderstories
Die wenners is uit nagenoeg 300 inskrywings gekies.
Dié ‘ster in die gemeenskap’ vervul haar roeping
“As jy geniet wat jy doen, hoef jy nie vir een dag in jou lewe te werk nie.”
Amarok se hart klop steeds Volkswagen
Volkswagen se nuwe Amarok is ʼn Ford Ranger onder die vel, maar bly steeds ʼn Volkswagen in hart en siel.
Help om gesinne en troeteldiere bymekaar te hou
Jy het tot 16 Desember tyd om iemand te nomineer wat sukkel om hul troeteldier te versorg. Bob Martin, Beeno, Husky en Pamper wil viervoetiges en hul geliefdes hierdie Kerstyd bymekaar hou.