.ck

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of the Cook Islands.svg

.ck is die agtervoegsel van domeinname van die Cookeilande.

Domeine kan in die volgende kategorieë geregistreer word:

  • .co.ck: maatskappye
  • .org.ck: organisasies sonder winsoogmerk
  • .edu.ck: onderwysinstellings
  • .gov.ck: regeringsinstellings
  • .net.ck: Internet-diensverskaffers
  • .gen.ck:
  • .biz.ck: besigheidsbladsye
  • .info.ck: informatiewe bladsye oor die Cookeilande

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]