Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 29 Junie 2022
Hier is tans 103 713 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kenteken van die Fidjiaanse nasionale rugbyspan.

Die Fidjiaanse nasionale rugbyspan (Engels: Fiji national rugby union team) is die nasionale rugbyspan van Fidji en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde (toetswedstryde). Rugby word in Fidji geadministreer deur die Fidjiaanse Rugbyunie (Fiji Rugby Union, FRU) wat in 1913 gestig is. Fidji word deur Wêreldrugby as ’n vlak twee-span erken. Die Fidjiaanse rugbyspan is tans (Junie 2022) elfde op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Die span neem aan die jaarlikse Stille Oseaan-nasiesbeker deel, saam met Japan, Kanada, Samoa, Tonga en die Verenigde State. Fidji is ’n lid van die Stille Oseaan-eilande Rugbyalliansie (Engels: Pacific Islands Rugby Alliance; PIRA), saam met Tonga; Samoa was tot in 2009 ook ’n lid, maar hulle het hulself onttrek.

Fidji het in 1924 sy eerste internasionale wedstryd teen Tonga gespeel. Fidji, Samoa en Tonga speel gereeld teen mekaar in toernooie soos die Stille Oseaan-nasiesbeker (tot in 2005 Stille Oseaan-drienasies), waarin Fidji tot dusver 16 titels gewen het. Fidji se bynaam is Flying Fijians (Engels vir: “Vlieënde Fidjiane”) en hulle speel tradisioneel in wit truie met swart broeke. Die Cibi-oorlogsdans (Fidjiaans: [ˈðimbi]) word voor elke toetswedstryd deur die Fidjiaanse span uitgevoer. Die oorlogsdans dateer uit die land se oorloë met naburige eilande en word sedert 1939 op die rugbyveld gebruik.

Fidji het tot dusver vir agt van die nege rugbywêreldbekertoernooie gekwalifiseer en net die Rugbywêreldbeker 1995 in Suid-Afrika misgeloop. In 1987 en 2007 het hulle daarin geslaag om tot die kwarteindrondte deur te dring. Sedertdien vaar Fidji nie meer so goed in die Wêreldbeker nie. Een voormalige Fidjiaanse rugbyspeler is in Wêreldrugby se Heldesaal opgeneem.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Vlag van die Britse Statebond.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die katedraal van Straatsburg, met sy toring van 142 meter, wat in 1439 in Straatsburg voltooi is, sover bekend tot 1874 die hoogste gebou ter wêreld was?

...dat daar moontlik meer as twee wêreldoorloë plaasgevind het? Sommige historici beskou ook die Sewejarige Oorlog en die Napoleontiese Oorloë as wêreldoorloë, omdat beide op verskille kontinente geveg is.

... dat u kan sien watter artikels na 'n spesifieke een toe skakel en aanstuur? Onder "gereedskap" (links) is "Skakels hierheen" beskikbaar wat hierdie inligting verskaf. Dit werk selfs vir artikels wat nog nie bestaan nie.

...dat 'n mens se are blou lyk omdat die bloed daarin geen suurstof bevat nie? Are vervoer naamlik die bloed waarvan die suurstof reeds aan die verskillende liggaamselle afgelewer is.

...dat die Kanariese Eilande na honde vernoem is? Die oorspronklike Latynse naam, Insularia Canaria, beteken "Eiland van die honde".

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

29 Junie: Feesdag van die Heiliges Petrus en Paulus (Westerse Christendom).

Die Globe Teater

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die Pruisiese vlag word op die Groot Piramide van Giza gehys, litografie deur Johann Jakob Frey (1813–1865).
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering