Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 13 Julie 2022
Hier is tans 103 896 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
"Yngvi-Frey bou die Uppsala-tempel" (1830), deur Hugo Hamilton. Yngvi-Frey is 'n legendariese Sweedse koning van die Yngling-dinastie, en is volgens die sagas die kleinseun van Odin en die stigter van Uppsala.

Die legendariese konings van Swede (Sweeds: sagokonungar) is die heersers van Swede wat in legendes voorkom voor Erik die Oorwinnaar and Olof Skötkonung, wat volgens betroubare bronne die eerste bevestigde Sweedse konings was. Sommige van die stories kan egter aangepaste verhale wees van konings wat werklik bestaan het. 'n Vroeë legendariese koning, Hygelac (500 n.C.), het byvoorbeeld vermoedelik 'n historiese basis omdat sy naam in Frankiese, Engelse, Deense en Yslandse bronne voorkom.

Die historiese bestaan van die meeste legendariese konings is egter onmoontlik om te verifieer weens 'n gebrek aan bronne. Die moderne Sweedse monargie beskou Erik die Oorwinnaar as die eerste koning van Swede.

Op Middeleeuse Sweedse koningslyste is die figuur wat gewoonlik as die eerste koning van Swede voorgehou word Olof Skötkonung, die eerste Christelike Sweedse koning en die eerste een wat geld laat munt het. Die vroeëre konings word meestal net aangetref in Yslandse sagas en 'n soms weersprekende mengsel van mites en poësie wat in die 11de tot 13de eeu geskryf is, verskeie eeue ná die gebeure wat in hulle beskryf word.

Wat ware geskiedenis is en wat legendes in die sagas is, is vandag onmoontlik om te bepaal, en alles daarin behoort as legendaries beskou te word, of selfs fiktief.

Die vroegste legendariese dinastie, die Ynglinge, kan 'n totaal opgemaakte reeks konings wees wat ten doel gehad het om latere dinastieë en heersers in Skandinawië te regverdig en te wettig wat beweer het hulle stam van dié dinastie af. Baie van die legendariese konings het egter regeer in die tyd voordat groter politieke strukture in Skandinawië (soos die Middeleeuse konininkryke Swede, Noorweë en Denemarke) in die Wikingtydperk gevorm is.

Die legendariese konings van Swede, soos hulle in die sagas voorkom, dek drie dinastieë: die Yngling-dinastie, wat beweer het hulle stam van die Noorse god Odin af; die dinastie wat deur Ivar Vidfamne gestig is en die Ynglinge onttroon het; en die Huis van Munsö, wat Vidfamne se dinastie opgevolg het. Die Yslandse sagas beskou die laaste paar konings as deel van die Munsö-dinastie; Erik die Oorwinnaar, Olof Skötkonung, Anund Jakob en Emund die Oue was egter ware historiese konings, hoewel dit nie beteken hulle legendariese voorouers was ware historiese figure nie.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Shinzo Abe in 2012.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat Elisha Gray sy patent vir die telefoon 'n uur vóór Alexander Graham Bell geregistreer het? Na jare van regsgedinge het Bell die patent gekry.

... dat die Deense wiskundige Piet Hein 'n superellipsvorm gebruik het om die Sergels Torg-verkeersirkel in Stockholm, Swede te ontwerp?

...dat die Blohm & Voss BV 138-vliegboot dieselaangedrewe motors gebruik het?

...dat daar in Suid-Afrika twee plaaslike munisipaliteite met presies dieselfde naam is? Hulle is Emalahleni in Mpumalanga en Emalahleni in die Oos-Kaap. eMalahleni is ook die amptelike naam van Witbank.

...dat die eerste e-pos in 1972 gestuur is? Koninging Elizabeth van Brittanje het reeds haar eerste e-pos in 1976 gestuur.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

13 Julie:

Daniël François Malan

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Skoorsteenveër (Threskiornis aethiopicus) by Hora-Dambal, Ethiopië.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering