Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 8 Junie 2022
Hier is tans 103 480 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Koningin Elizabeth II.

Elizabeth II (Elizabeth Alexandra Mary; gebore 21 April 1926) is die koningin van die Verenigde Koninkryk en 14 ander onafhanklike state en hul oorsese gebiede.

Elizabeth is in Mayfair, Londen, gebore as die oudste kind van die Hertog en Hertogin van York (later koning George VI en koningin Elizabeth). Haar vader het die troon in 1936 bestyg ná die abdikasie van sy broer, koning Edward VIII, en Elizabeth het die vermoedelike troonopvolger geword. Sy is tuis privaat onderrig en het haar openbare verpligtinge in die Tweede Wêreldoorlog begin. In November 1947 is sy getroud met Philip Mountbatten, 'n voormalige prins van Griekeland en Denemarke. Hulle huwelik het 73 jaar geduur tot met sy dood in 2021. Hulle het vier kinders: Charles, Anne, Andrew en Edward.

Met haar vader se dood in Februarie 1952 het die destyds 25-jarige Elizabeth die koningin van sewe onafhanklike Statebondslande geword: die Verenigde koninkryk, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Suid-Afrika, Pakistan en Ceylon, sowel as hoof van die Statebond. Sy het as 'n konstitusionele monarg regeer deur groot politieke veranderings, probleme in Noord-Ierland, die afwenteling van die Verenigde Koninkryk, die dekolonisasie van Afrika en die onttrekking uit die Europese Unie. Haar aantal ryke het oor tyd gewissel namate gebiede onafhanklik geword en sommige ryke republieke geword het. Haar baie historiese besoeke en ontmoetings sluit in 'n staatsbesoek aan die Republiek Ierland in 2011 en besoeke aan en van vyf pouse.

Belangrike gebeure sluit in haar kroning in 1953 en die viering van haar silwer-, goue, diamant- en platinumjubileum in 1977, 2002, 2012 en 2022 onderskeidelik. Elizabeth is die Britse monarg wat die langste gelewe en regeer het, die langs regerende vroulike staatshoof in die geskiedenis, die oudste lewende en langs dienende huidige monarg en die oudste en langs regerende dienende staatshoof. Kritiek het haar en die koningshuis soms in die gesig gestaar, veral ná die mislukking van haar kinders se huwelike, haar annus horribilis in 1992 en die dood van haar voormalige skoondogter Diana, Prinses van Wallis, in 1997. Steun vir die monargie in die Verenigde Koninkryk en haar persoonlike gewildheid het egter nog altyd hoog gebly.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Emmanuel Macron in 2017.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Ellen Johnson-Sirleaf die eerste vroulike president van 'n Afrika-land is? Sy is as president van Liberië ingehuldig op 16 Januarie 2006. Op 9 November 2011 is sy vir 'n tweede ampstermyn gekies.

... dat die "Kop"-paviljoen by Liverpool se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van die Slag van Spioenkop? 300 Britse soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenswoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

8 Junie:

Emily Hobhouse

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Sonop in die Nasionale Park Jasmund op Rügen, Mecklenburg-Voorpommere, Duitsland.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering