Driekamp

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Piktogram wat Driekamp aandui
Die drie komponente van driekamp: swem, fietsry, hardloop
Triathlon swim montage.jpg

Die Driekamp of Triathlon is 'n multisport kompetisie wat uiterste uithouvermoë verg. Die oorspronklike driekamp bestaan uit:

Driekampatlete moet in elke item kompeteer terwyl die maksimum energie moontlik bespaar moet word vir die volgende item.

In moderne driekamp vind die items aaneenlopend plaas en die tyd om oor te skakel van een item na die volgende word ook ingereken. Deesdae word by spesiale stasies oorgeskakel, waar fietse en geskikte kleredrag vir die deelnemers gereed gehou word, volgens hulle inskrywingsnommers. Dit voorkom die opeenhoping van atlete en vergemaklik 'n gladde oorskakeling vir hulle na die volgende item.

Spelling[wysig | wysig bron]

"Driekamp" kan ook as "3-kamp" geskryf word, maar omdat die algemene reël is dat getalle onder 10 uitgeskryf word, word "driekamp" aanbeveel. "Driekamp" word sonder 'n koppelteken geskryf – daar is geen verwarring sonder die koppelteken nie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Olimpiese somersporte Logo van die Olimpiese Spele

Somerspele: Atletiek · Basketbal · Boks · Boogskiet · Driekamp · Fietsry (Bergfietsry · BMX · Bergfietsry · Pad) · Gewigoptel · Gholf · Gimnastiek (Artistiek · Ritmies · Trampolien) · Handbal · Judo · Kanovaart (Slalom · Snel) · Moderne vyfkamp · Ruitersport (Dressuur · Driefasekompetisie · Spring) · Pluimbal · Roei · Seilvaart · Sewesrugby · Skermsport · Skyfskiet · Sokker · Stoei (Grieks-Romeins · Vrystyl) · Taekwondo · Tafeltennis · Tennis · Veldhokkie · Vlugbal (Strandvlugbal) · Watersport (Gesinchroniseerde swem · Sierduik · Swem · Waterpolo)

Voormalige Olimpiese sporte: Baskiese pelote · Bofbal · Jeu de paume · Krieket · Kroukie · Lacrosse · Motorbootresies · Polo · Rackets · Roque · Rugby · Sagtebal · Toutrek