Arlene Harris

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Arlene Harris
Gebore(1896-07-07)7 Julie 1896
Sterf12 Junie 1976 (op 79)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise

Arlene Harris (7 Julie 1896 – 12 Junie 1976) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Hit Parade (1937), Here Comes Elmer (1943), en One Exciting Week (1946), en in die televisiereeks Peter Gunn (1958).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1937: The Hit Parade
  • 1943: Here Comes Elmer
  • 1946: One Exciting Week

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1958: Peter Gunn

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]