Hip-hop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hip-hop (ook soms geskryf as hiphop of hip hop) is 'n kulturele beweging, veral bekend as musiekstyl. Dit ontstaan in die jare sewentig van die twintigste eeu in New York, vernaamlik in die arm wyk Bronx, wat destyds deur veral Afro- en Latyns-Amerikaners bewoon is.

Hip-hop word gekenmerk deur die volgende vier elemente:

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]