Wikipedia:Geselshoekie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search


Kom praat met ons, ons kuier lekker saam!
Sien ook:
Verdere hulp:

Vir volledige hulp, riglyne en beleid (algemeen en spesifiek), raadpleeg gerus die

Crystal Clear app file-manager.png
Argief
04-06 2007 2008
2009 2010 2011
2012 2013 2014
2015 2016 2017
2018 2019 2020
2020.2 2021 2022
Hoe word 'n argief aangelê?

Welkom by die Afrikaanse Wikipedia se algemene geselshoekie. Enigiemand is welkom om deel te neem aan die besprekings hier: onderteken asseblief u besprekings deur ~~~~ te tik, of die "Handtekening met datum"-ikoon (Handtekening met datum) te kies op die redigeringskieslys.

Ou besprekings word na die argief geskuif (sien die navigasiekas regs). As u 'n gesprek wil voortsit wat reeds in die argief is, word aanbeveel dat u die betrokke dele uitknip en hier plak.

Hierdie blad is vir algemene besprekings, besprekings omtrent 'n spesifieke artikel kan op daardie artikel se besprekingsblad begin word; sodoende kan dit ook deur toekomstige bydraers en redigeerders gelees word.

Vir die jongste nuus van WikimediaZA, besoek gerus ons Facebook bladsy, word lid van die Afrikaanse poslys of besoek ons Tuisblad in Afrikaans

Let's talk about the Desktop Improvements[wysig bron]

New table of contents shown on English wikipedia.png

Hallo!

Have you noticed that some wikis have a different desktop interface? Are you curious about the next steps? Maybe you have questions or ideas regarding the design or technical matters?

Join an online meeting with the team working on the Desktop Improvements! It will take place on 29 April 2022 at 15:00 and 20:00 CEST on Zoom. Click here to join. Meeting ID: 88045453898. Dial by your location.

Agenda

  • Update on the recent developments
  • Questions and answers, discussion

Format

The meeting will not be recorded or streamed. Notes will be taken in a Google Docs file. Olga Vasileva (the Product Manager) will be hosting this meeting. The presentation part will be given in English.

We can answer questions asked in English and Polish, and additionally: Indonesian at the first meeting, and French and Italian at the second meeting. If you would like to ask questions in advance, add them on the talk page or send them to sgrabarczuk@wikimedia.org.

At this meeting, both Friendly space policy and the Code of Conduct for Wikimedia technical spaces apply. Zoom is not subject to the WMF Privacy Policy.

We hopen je te zien! SGrabarczuk (WMF) (overleg) 14:48, 27 April 2022 (UTC)[reply]

"We hopen je te zien!" Hoekom praat hulle Nederlands met ons? Is daar nie 'n plek waar 'n mens dié nonsens kan afsit nie? Hulle neem ons hele Geselshoekie oor. ~ Burgert (kontak) 16:59, 27 April 2022 (UTC)[reply]
I will inform the authorities to leave us alone. I also had enough of these projects that means absolutely NOTHING, it seems like somebody find a solution and then tries to find a problem for it. Oesjaar (kontak) 17:26, 27 April 2022 (UTC)[reply]
Epos gestuur. Kom ons kyk. Groete! Oesjaar (kontak) 19:05, 28 April 2022 (UTC)[reply]
Ek het die volgende gestuur: I have been asked by the Afrikaans community to request the Foundation to stop dumping all these strange projects in Geselshoekie. We have never requested to be part of the projects, they do not add value and most of them we simply do not understand anyway. None of our requests have been attended to and we accept the fact that we will never get the recognition we deserve. Just let us be, we only have three objectives: create content, create content and create content. We will pass the 103,000 article mark this weekend.

Die Chapter oorweeg aksie teen my! Interessant! Groete! Oesjaar (kontak) 19:44, 2 Mei 2022 (UTC)[reply]

Het gedink dat as Afrikaanse wikipedia 'n kantoor kry, daardie beampte miskien 'n deeltjie van sy/haar tyd kan bestee aan vertaling van hierdie boodskappe. Dan verstaan ek minstens waaroor dit gaan. JMK (kontak) 07:16, 3 Mei 2022 (UTC)[reply]

Rooi word blou...[wysig bron]

Gemeenskap, in die verlede wanneer ek 'n artikel geskep het wat 'n rooi skakel was, het die rooi geskakel feitlik onmiddellik blou geword nadat die betrokke artikel geskep is. Nou skielik gebeur dit nie. Van die plante van Euryops neem tot 24 uur. Is dit my verbeelding? Of het dit iets te doen met my rekenaar? Ondervind julle dieselfde verskynsel? Groete! Oesjaar (kontak) 19:09, 28 April 2022 (UTC)[reply]

Dit lyk my die Wikimedia-bedieners is oorlaai. Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 19:41, 28 April 2022 (UTC)[reply]
Ek ondervind dit ook. ~ Burgert (kontak) 08:07, 29 April 2022 (UTC)[reply]

Coming soon: Improvements for templates[wysig bron]

-- Johanna Strodt (WMDE) 11:13, 29 April 2022 (UTC)[reply]

Aantal besoekers[wysig bron]

Goeienaand gemeenskap, doen nog iemand statistiek oor ons aantal besoekers? Ek vermoed sterk dit het afgeneem, veral ná die verkorte aantal interwikis op net nege. Met die nuwe beplande desktopuitleg, waarvolgens al die taalskakels versteek word, is ek erg bekommerd oor ons aantal besoekers. Buitendien verdwyn die sterre vir voorbladartikels. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:05, 30 April 2022 (UTC)[reply]

@Oesjaar: Wat dink Wikimedia Suid-Afrika hieroor? Kyk maar net na die aantal besoekers vir onlangse voorbladartikels: Swastika, Senuweestelsel, Nyabêla, Rosettasteen, Vlad Dracula, Wat Phra Kaew, James Webb-ruimteteleskoop, Hongaarse Rewolusie van 1956, Militêre geskiedenis van Suid-Afrika, Moord op die Romanofs. Lesers is ons kliënte. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 18:20, 2 Mei 2022 (UTC)[reply]
SpesBona, verwys jy na die syfers: Page Views Groete! Oesjaar (kontak) 19:48, 2 Mei 2022 (UTC)[reply]
Wil met SpesBona saamstem dat daardie bladuitleg onnodig en teen die etos van wikipedia is. Julle mag ook opgemerk het dat ek lankal aansoek gedoen het om as burokraat by Afrikaanse wikiquote aangestel te word, net om minstens daardie voorblad in orde te bring, maar die eksterne burokratiese rondslomp het my dusver verhinder. Nie bevorderlik vir Afrikaans nie. Dankie vir bostaande nuttige statistiek! Darem effense groei. JMK (kontak) 08:12, 3 Mei 2022 (UTC)[reply]
Dis nou interessant dat ons voorblad gelees word, maar ons nuwe voorbladartikels blykbaar minder. Dit sal interessant wees as pageviews.wmcloud.org dieselfde aantal besoekers gee as stats.wikimedia.org. Waar soek jy by laasgenoemde vir bepaalde artikels? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:00, 4 Mei 2022 (UTC)[reply]
Sören, kan ons oor Teams/Zoom ontmoet een aand asb? Dan kan ons dit bespreek, ander gebruikers is ook welkom om deel te neem. Groete! Oesjaar (kontak) 08:37, 5 Mei 2022 (UTC)[reply]

Editing news 2022 #1[wysig bron]

Read this in another languageSubscription list for this multilingual newsletter

New editors were more successful with this new tool.

The New topic tool helps editors create new ==Sections== on discussion pages. New editors are more successful with this new tool. You can read the report. Soon, the Editing team will offer this to all editors at the 20 Wikipedias that participated in the test. You will be able to turn it off at Special:Preferences#mw-prefsection-editing-discussion.

Whatamidoing (WMF) 18:54, 2 Mei 2022 (UTC)[reply]

Whatamidoing (WMF), after almost 14 years and 9700 articles later: I absolutely cannot relate to this article... Simply do not understand what they mean...
Miskien is dit 'n funksie wat dusver by selfoonbydraers afgeskakel was, maar waarmee diegene wat met rekenaars bydra lankal bekend is. JMK (kontak) 10:06, 3 Mei 2022 (UTC)[reply]

Wikix, Mukdro, Jjfpunn en Kameelperde0[wysig bron]

Gemeenskap, ek sien ons ou vriend is al weer terug. Gebruiker:Wutsje, bogenoemde gebruiker is dieselfde persoon wat ons in die verlede so 'n harde tyd gegee het. Ek vertrou hom niks nie. Skielik het Jjfpunn verdwyn en Kameelperde0 verskyn, klink so bekend. Hy werk ook net op ou Mukdro se artikels. Myns insiens is hy nie welkom hier nie, ek moes te veel keer baie vroeg in die oggende opstaan om sy gemors terug te rol. Groete! Oesjaar (kontak) 08:49, 5 Mei 2022 (UTC)[reply]