Kaaimanseilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cayman Islands
Kaaimanseilande
Vlag van die Kaaimanseilande Wapen van die Kaaimanseilande
Vlag Wapen
Nasionale leuse:
He hath founded it upon the seas
(Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë")
Volkslied: God Save the Queen

Nasionale lied: Beloved Isle Cayman
Ligging van die Kaaimanseilande
Hoofstad Georgetown

19°20′N 81°24′W / 19.333°N 81.400°W / 19.333; -81.400

Grootste stad Georgetown
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Goewerneur
Eerste Minister
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Helen Kilpatrick
Alden McLaughlin

Mark Simmonds
Onafhanklikheid
Stigting
Britse oorsese gebied
• Huidige grondwet


1962
6 November 2009
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
264 km2  (210de)
102 myl2
1,6
Bevolking
 - -sensus
 - Digtheid
 
56 732
212 / km2 (59ste)
549 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2008-skatting

$3,268 miljard (159ste)
$43 800 (11de)

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2008-skatting

$3,268 miljard (159ste)
$47 000

Geldeenheid Dollar (KYD)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC-5)
nie toegepas nie (UTC-5)
Internet-TLD .ky
Skakelkode +1-345
Kaart wat die ligging van die Kaaimanseilande toon.

Die Kaaimanseilande (Engels: Cayman Islands) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Wes-Indiese Eilande, noordwes van Jamaika en suidwes van Kuba.

Aangesien daar geen direkte belasting gehef word nie, is baie handelsbanke se hoofkantore hier gevestig. Die meeste inwoners van die Kaaimanseilande is veelrassige (swart en wit) Engelssprekendes. Die Kaaimanseilande het in 2006 'n bevolking van 60 456 gehad en het 'n oppervlakte van 264 km². Die Kaaimanseilande bestaan uit die Grand Cayman, Cayman Brac en Little Cayman. Die hoofstad en grootste stad is Georgetown.

Distrikte van die Kaaimanseilande
No. Distrikte Area
(km²)
Bev.
(1999)
Bev.
(2007)
Bev.-
digtheid
1 Bodden Town 8 5 764 6 918 865
2 Cayman Brac 36 1 822 1 500 42
3 East End 50 1 371 1 552 32
4 Georgetown 29 20 626 31 785 1 096
5 Little Cayman 26 115 200 8
6 North Side 91 1 079 1 258 14
7 West Bay 19 8 243 11 436 602
  Kaaimanseilande 259 39 020 54 649 211

Verwysings[wysig | wysig bron]


Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
LandeEngelandSkotlandWallisNoord-Ierland
Oorsese gebiedeAnguillaBermudaBrits-Antarktiese GebiedBritse Indiese OseaangebiedBritse Maagde-eilandeFalkland-eilandeGibraltarKaaimanseilandeMontserratPitcairneilandeSint Helena, Ascension en Tristan da CunhaSuid-Georgië en die Suidelike SandwicheilandeTurks- en Caicoseilande
KroongebiedeEiland ManGuernseyJersey
Sowereine militêre basisseAkrotiri en Dhekelië