Oos-Afrikaanse Gemeenskap
| |||||
Nasionale leuse: One People One Destiny (Engels vir: "Een volk een lot") | |||||
Volkslied: Oos-Afrikaanse Gemenskap-himne | |||||
Hoofstad | Arusha | ||||
Grootste stad | Nairobi | ||||
Amptelike tale | Engels en Swahili[1] | ||||
Regering • Voorsitter van die vergadering
• Voorsitter van die raad • Sekretaris-generaal |
Interregeringsorganisasie Uhuru Kenyatta Adan Mohamed Peter Mathuki | ||||
Onafhanklikheid Vorming
• Stigting • Ontbinding • Herstigting |
1967 1977 7 Julie 2000 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
4 812 611a[2] km2 (10de) 1 858 159 myl2 4,14 | ||||
Bevolking - 2022-skatting - Digtheid |
288 669 892a[3] (4de) 59,98 / km2 (-) 155,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2020-skatting | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2020-skatting | ||||
MOI (2019) | 0,540a ([[Lys van lande volgens Menslike Ontwikkelingsindeks|]]) – laag | ||||
Geldeenheid | 7 geldeenhedeb (- )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
WAT / SAT / OAT (UTC+1 / +2 / +3) nie toegepas nie (UTC) | ||||
Internet-TLD | geen | ||||
Skakelkode | + | ||||
a As 'n enkele entiteit. b Sal deur die Oos-Afrikaanse sjieling vervang word. |
Die Oos-Afrikaanse Gemeenskap (Engels: East African Community; Swahili: Jumuiya ya Afrika Mashariki) is 'n interregeringsorganisasie bestaande uit sewe lande in die Groot Mere van Afrika-streek in Sentraal- en Oos-Afrika: Burundi, die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Rwanda, Suid-Soedan, Tanzanië en Uganda. Uhuru Kenyatta, die Keniaanse president, dien tans as voorsitter van die Oos-Afrikaanse Gemeenskap. Die organisasie is oorspronklik in 1967 gestig, in 1977 ontbind en op 7 Julie 2000 herleef.[6] In 2008, ná onderhandelinge met die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) en die Gemeenskaplike mark vir Oos- en Suider-Afrika (COMESA), het die Oos-Afrikaanse Gemeenskap ingestem om 'n vryhandelsgebied tussen al die lidlande van die drie organisasies te stig. Die Oos-Afrikaanse Gemeenskap is 'n integrale deel van die Ekonomiese Gemeenskap van Afrika. Die hoofkwartier van die Oos-Afrikaanse Gemeenskap is in Arusha, Tanzanië, terwyl die digsbevolkte stad Nairobi, Kenia, is.
Die Oos-Afrikaanse Gemeenskap is 'n moontlike voorloper in die stigting van die Oos-Afrikaanse Federasie, 'n voorgestelde federasie van sy lede in 'n enkele soewereine staat.[7] In 2010 het die Oos-Afrikaanse Gemeenskap, ten einde van 'n gemeensame geldeenheid en dalk 'n volle politieke federasie, sy eie gemeensame mark vir goedere, arbeid en kapitaal in die streek gestig.[8] In 2013 is 'n protokol onderteken waarin hulle hul planne vir die stigting van 'n monetêre unie binne tien jaar uiteensit.[9] In September 2018 is 'n komitee gestig om 'n streeksgrondwet op te stel.[10]
Lidlande[wysig | wysig bron]
Land | Hoofstad | Toetreding | Bevolking[11] | Oppervlak (km²)[2] | BBP (VS$ bn)[11] |
BBP per kapita (VS$)[11] |
BBP PPP (VS$ bn)[12] |
BBP PPP per kapita (VS$)[12] |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kenia | Nairobi | 2000 | 48 756 000 | 580 367 | 106 | 2 129 | 262 | 5 274 |
Tanzanië | Dodoma | 2000 | 51 605 000 | 947 300 | 65 | 1 172 | 200 | 3 574 |
Uganda | Kampala | 2000 | 45 319 000 | 241 038 | 33 | 851 | 121 | 2 150 |
Burundi | Gitega | 2007 | 9 879 000 | 27 830 | 3 | 301 | 8 | 859 |
Rwanda | Kigali | 2007 | 11 887 000 | 26 338 | 9 | 762 | 24 | 1 996 |
Suid-Soedan | Joeba | 2016 | 13 137 000 | 644 329 | 5 | 399 | 24 | 1 841 |
Demokratiese Republiek die Kongo | Kinshasa | 2022 | 105 044 646 | 2 345 409 | 46 | 501 | 77 | 843 |
Algeheel | 288 669 892 | 4 812 611 | 267 | 978 | 716 | 2 623 |
Geletterdheid[wysig | wysig bron]
No. | Land | Bevolking (2020) | Geletterdheid (%) |
---|---|---|---|
1. | Burundi | 11 530 580 | 67,2 |
1. | Demokratiese Republiek die Kongo | 105 044 646 | 75,9 |
2. | Kenia | 53 771 296 | 87,4 |
3. | Rwanda | 12 952 218 | 71,1 |
4. | Suid-Soedan | 12 042 910 | 27 |
5. | Tanzanië | 59 734 218 | 67,8 |
6. | Uganda | 45 741 007 | 73,2 |
Algeheel | Oos-Afrikaanse Gemeenskap | 288 669 892 | 67,09 |
Leiers[wysig | wysig bron]
Burundi
President Évariste NdayishimiyeKenia
President Uhuru KenyattaRwanda
President Paul KagameSuid-Soedan
President Salva Kiir MayarditTanzanië
President Samia SuluhuUganda
President Yoweri Museveni
Voorsitter[wysig | wysig bron]
- 2012–2013: Yoweri Museveni
- 2013–2015: Uhuru Kenyatta
- 2015–2017: John Magufuli
- 2017–2019: Yoweri Museveni
- 2019–2021: Paul Kagame
- 2021–hede: Uhuru Kenyatta
Sekretaris-generaal[wysig | wysig bron]
- 2000–2001: Francis Muthaura
- 2001–2006: Amanya Mushega
- 2006–2011: Juma Mwapachu
- 2011–2016: Richard Sezibera
- 2016–2021: Libérat Mfumukeko
- 2021–hede: Peter Mathuki
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ (en) "Development and Promotion of Extractive Industries and Mineral Value Addition". Oos-Afrikaanse Gemeenskap.
- ↑ 2,0 2,1 (en) "The World Factbook — Central Intelligence Agency". Central Intelligence Agency. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Junie 2020. Besoek op 4 September 2021.
- ↑ (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. 2019. Besoek op 4 September 2021.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
- ↑ (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
- ↑ (en) "East African Community – Quick Facts". Oos-Afrikaanse Gemeenskap. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2009. Besoek op 1 Julie 2010.
- ↑ (en) "A political union for east Africa? – You say you want a federation". The Economist. 9 Februarie 2019. Besoek op 4 Augustus 2019.
- ↑ (en) "FACTBOX-East African common market begins". Reuters. 1 Julie 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op 1 Julie 2010.
- ↑ (en) "East African trade bloc approves monetary union deal". Reuters. 30 November 2013. Besoek op 30 November 2013.
- ↑ (en) "Ready for a United States of East Africa? The wheels are already turning". The East African.[dooie skakel]
- ↑ 11,0 11,1 11,2 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
- ↑ 12,0 12,1 (en) "Report for Selected Countries and Subjects". Internasionale Monetêre Fonds. Besoek op 4 September 2021.
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons bevat media in verband met Oos-Afrikaanse Gemeenskap. |
- (en) (sw) Amptelike webwerf
- (en) "East African Community". Encyclopædia Britannica. Besoek op 30 Maart 2022.