Tuisblad

Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 4 Mei 2022
Hier is tans 103 028 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die binnekant van die Sixtynse kapel wat die plafon in verhouding met die ander fresko's wys. Michelangelo se Die skepping van Adam is naby die bokant van die foto.

Die plafon van die Sixtynse kapel (Italiaans: soffitto della Cappella Sistina), wat tussen 1508 en 1512 deur Michelangelo beskilder is, is 'n hoeksteen van Hoogrenaissancistiese kuns. Die plafon is dié van die Sixtynse kapel, die groot pouslike kapel wat tussen 1477 en 1480 in die Vatikaan gebou is deur pous Sixtus IV, na wie die kapel genoem is. Dit is geskilder in opdrag van pous Julius II. Die kapel is die ligging van die pouslike konklaaf, waar die pous gekies word, en baie ander belangrike dienste.

Die plafon se verskeie geskilderde elemente vorm deel van 'n groter versieringskema in die kapel, wat insluit die groot fresko Die laaste oordeel teen die muur van die heiligdom, ook deur Michelangelo; muurskilderings deur verskeie voorste skilders van die laat 15de eeu, insluitende Sandro Botticelli, Domenico Ghirlandaio en Pietro Perugino; en Raphael se stel groot tapisserieë. Die geheel is verteenwoordigend van 'n groot deel van die geloofsleer van die Katolieke Kerk.

Teen die plafon staan die nege tonele uit die boek Genesis sentraal, insluitende die beroemde Skepping van Adam. Die ingewikkelde ontwerp sluit verskeie stelle individuele figure in, beide geklee en nakend, wat Michelangelo in staat gestel het om sy talent te demonstreer om 'n groot verskeidenheid houdings vir die menslike figuur te skep. Dit het 'n ontsettend invloedryke patroon daargestel vir die modelle van ander kunstenaars daarna.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Emmanuel Macron in 2017.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat byna die hele Kaapse Skiereiland deel is van die Tafelberg Nasionale Park? Dié natuurreservaat is in 1998 gestig en beslaan die Tafelberg-bergreeks.

... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland, waar president Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is?

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

4 Mei: Star Wars-dag.

Margaret Thatcher

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die Edinburg-kasteel in Edinburg gesien van die Grassmarket, foto geneem deur George Washington Wilson, ca. 1875.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering
Taal