Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Nyabêla (1825/30 – 1902) in Afrikaans ook bekend as Niabel, was gedurende die negentiende eeu 'n opperhoof van die Ndzundza-Ndebele. Hy word onthou vir sy stryd teen blankes vir beheer oor sy stam se eie grondgebied. Nyabêla se voorsate het waarskynlik in die sestiende of sewentiende eeu vanaf die suidooskus van Afrika na die Hoëveld verhuis en hulself naby die latere Pretoria gevestig. Hierdie mens is later die Ndebele van Transvaal genoem. Deesdae noem ons hulle die Ndebele van Suid-Afrika. Een van hul hoofmanne, Ndzundza, het na die Steelpoortvallei in Mpumalanga verhuis. Na vele ontberings het hierdie deel van die stam by 'n plek langs die Steelpoortrivier genaamd Nomtshagelo gaan bly. Nomtshagelo is later opgemeet as die plaas Mapochsgronde. Dit omring die huidige dorpie Roossenekal. Nyabêla se pa, Mapoch (deesdae Mabhoko of Mapog genoem) was die hoofman van die stam toe die emigrante (later Voortrekkers of Boere genoem) in 1845 die gebied binnegedring het. In 1860 het die Boere 4 plase (omtrent die huidige Mapochsgronde) aan die Mapochs (deesdae ook die Mapoggers genoem) toegeken. Maar die gebied wat die stam beset het, was groter en het al hoe groter geword. Hulle het weer oorlog gevoer, maar in 1865 is vrede gemaak toe die Boere erken het dat 'n veel groter gebied aan die Mapoggers behoort. Mapog is in 1865 oorlede en twee van sy seuns het hom opgevolg. Die Britte het die Transvaal in 1877 geannekseer. In 1879 het Mapog se hoofvrou se derde seun, Nyabêla, die leisels van die stam van Mapog oorgeneem. Op daardie stadium was daar reeds verskeie hoofmanne onder hom en hy kon as opperhoof beskou word. Sy onderdane het hom Ingwayama genoem. Die Britte het intussen vir Sekhukhune oorwin en hom in die tronk gestop. In 1881 het die Boere die Britte oorwin. Laasgenoemde twee strydendes het die Pretoriakonvensie aangegaan. Die konvensie het twee bepalings bevat wat 'n katastrofiese uitwerking op Nyabêla en die Mapoggers gehad het. Ingevolge een bepaling moes Sekhukhune vrygelaat word. Die konvensie het ook bepaal dat 'n lokasiekommissie aangestel word om lokasies vir alle swart stamme in die Transvaal uitgemeet moes word.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Deense wiskundige Piet Hein 'n superellipsvorm gebruik het om die Sergels Torg-verkeersirkel in Stockholm, Swede te ontwerp? ... dat daar geraam word dat meer as die helfte van alle fotosintese wat op aarde plaasvind nie vanaf plante afkomstig is nie, maar vanaf bakterieë en alge?
Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
Rou amandels (Prunus dulcis) – in sy dop, met sy dop oopgebars, uitgedop en as geblansjeerde saad.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|