1
Jump to navigation
Jump to search
- Hierdie artikel handel oor die jaar 1 n.C., vir ander gebruike, sien 1 (dubbelsinnig).
1 |
◄ | 1ste eeu v.C. | ◄1ste eeu► | 2de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 5 v.C. | 4 v.C. | 3 v.C. | 2 v.C. | 1 v.C. | ◄ 1 ► | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1 |
Kalenders | ||||||||||||||
Keiser Augustus | ||||||||||||||
|
Die jaar 1 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 1ste jaar van die 1ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 1 Januarie – Hierdie dag dui die begin van die Christelike jaartelling en die begin van die 1ste eeu aan.
- Die Romeinse keiser Augustus benoem Ariobazanes II as koning van Armenië.
- Die Romeinse waterleiding (aquaeductus) van Aqua Alsienta word opgerig.
- Die Romeinse digter Ovidius Naso skryf sy beroemde Metamorfose.
- In Germania breek 'n opstand uit.[1]
- In Haïfa in die huidige Israel word die eerste mensgemaakte hawe op die oop see opgerig.
Geboortes[wysig | wysig bron]
Sterftes[wysig | wysig bron]
- Arshak II van Iberië, koning Iberië
- Sapadbizes, koning van die Koesj Ryk
- Amanishakheto, koningin van Koninkryk van Koesj
Verwysings[wysig | wysig bron]
- ↑ Palaeohistoria 51/52 (2009/2010), Paj Attema, E Bolhuis, Jn Lanting, Nd Maring-van Der Pers, W. Prummel, Barkhuis, 2010, ISBN 9077922733, ISBN 9789077922736