Tokio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tokio

東京都 Tōkyō-to
Stad
Tokyo Montage 2015.jpg
Vlag van Tokio
Vlag
Amptelike seël van Tokio
Seël
Amptelike logo van Tokio
Simbool van Tokio se metropolitaanse regering
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan (in rooi)
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan (in rooi)
Tokio is in Japan
Tokio
Tokio
Ligging van die prefektuur Tokio in Japan (in rooi)
Koördinate: 35°41′N 139°41′O / 35.683°N 139.683°O / 35.683; 139.683
LandVlag van Japan Japan
StreekKantō
EilandHonsjoe
PrefektuurTokio
Regering
 • GoewerneurYuriko Koike
Oppervlak
 • Stad2 187,66 km2 (844,66 vk. myl)
 • Metro
13 572 km2 (5 240 vk. myl)
Hoogte
40 m (130 ft)
Bevolking
 • Stad13 617 445
 • Digtheid6 224,66/km2 (16 121,8/vk. myl)
 • Stedelik
8 967 665
 • Metro
37 800 000
 • Metrodigtheid2 662/km2 (6 890/vk. myl)
TydsoneUTC+9 (JST)
Webwerfmetro.tokyo.jp

Tokio (Japannees: 東京都, Tōkyō, [toːkʲoː], , amptelik die Tokio-metropool (東京都 Tōkyō-to?), is die hoofstad en grootste stad van Japan. Dit is ook een van die 47 prefekture van Japan.[1] Dit is die setel van die Japannese regering en die tuiste van Japan se keiserlike familie. Die naam Tokio beteken "oostelike hoofstad" in Japannees. Die Tokio-metropool is met 'n bevolking van sowat 38 miljoen die mees bevolkte metropolitaanse gebied in die wêreld.

Nasa-Satellietbeeld van Tokio

Tokio het as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 1964 opgetree en sal ook as gasheerstad van die Olimpiese Somerspele in 2020 optree.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "The Structure of the Tokyo Metropolitan Government" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Desember 2014. Besoek op 13 Oktober 2007.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]