Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Vlad III van Walachye, ook bekend as Vlad Dracula of Vlad die Deurboorder (Roemeens: Vlad Țepeș; 1428/'31-1476/'77), was tussen 1448 en sy dood drie keer woiwode (prins) van Walachye. Hy was die tweede oudste seun van Vlad II Dracul, wat in 1436 die heerser van Walachye geword het. Vlad en sy jonger broer, Radu, is van 1442 in die Ottomaanse Ryk as gyselaars aangehou om hul pa se lojaliteit aan die sultan te verseker. Vlad se pa en sy oudste broer, Mircea, is vermoor nadat Johannes Hunyadi, regent-goewerneur van Hongarye, Walachye in 1447 binnegeval het. Hunyadi het Vlad se kleinneef, Wladislaus II, as die nuwe woiwode aangestel. Hunyadi het die Ottomaanse Ryk in 1448 aangeval, en Wladislaus het hom vergesel. Vlad het Walachye in Oktober dié jaar met Ottomaanse hulp binnegeval, maar Wladislaus het teruggekeer en Vlad het in die Ottomaanse Ryk gaan skuil. Vlad is in 1449 of 1450 na Moldawië en later na Hongarye. Hy het Walachye in 1456 met Hongaarse hulp binnegeval. Wladislaus is dood terwyl hy teen hom geveg het. Vlad het ’n slagting onder die Walachyse bojare begin om sy posisie te versterk. Hy het teenstand gekry van die Transsilvaniese Saksers wat sy teenstanders, Wladislaus se broers Dan en Basarab Laiotă, gesteun het asook Vlad se buite-egtelike halfbroer, Vlad die Monnik. Vlad het die Saksiese dorpies geplunder, die mense na Walachye geneem en daar aan pale laat hang nadat hy hulle deurboor het (vandaar sy bynaam). Die vrede is eers in 1460 herstel.
In die nuus
Het u geweet...
... dat 'n hartvorm (♥) deur 'n wiskundige funksie geteken kan word? Die funksie staan bekend as 'n kardioïed en kan eenvoudig gedefinieer word in poolkoördinate. ... dat Manfred von Richthofen, die Duitse vegvlieënier wat ook as die Rooi Baron bekend gestaan het, tydens die Eerste Wêreldoorlog tot 80 vyandelike vliegtuie afgeskiet het?
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|