Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 19 Februarie 2022
Hier is tans 102 074 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die Hongaarse vlag met die Kommunistiese wapen (1949–56) uitgesny was 'n revolusionêre simbool.

Die Hongaarse Rewolusie van 1956 (ook die Hongaarse Opstand, 23 Oktober – 10 November 1956; Hongaars: 1956-os forradalom), was 'n landwye rewolusie teen die Stalinistiese regering van die Hongaarse Volksrepubliek (1949–1989) en die Hongaarse binnelandse beleid wat voorgeskryf was deur die Sowjetunie. Aanvanklik anargisties, was die Hongaarse Opstand die eerste groot nasionalistiese uitdaging van die Sowjetunie se beheer oor Hongarye, sedert die Rooi Leër die Nazi-besetting van Hongarye aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog in Europa, in Mei 1945, beëindig het.

Die Hongaarse Rewolusie het op 23 Oktober 1956 in Boedapest begin toe universiteitstudente 'n beroep op die burgerlike bevolking gedoen het om by hulle aan te sluit by die Hongaarse Parlementsgebou om te protesteer teen die USSR se geopolitieke oorheersing van Hongarye deur die Stalinistiese regering van Mátyás Rákosi. 'n Afvaardiging van studente het die gebou van die Hongaarse Radio binnegegaan om hul sestien eise vir politieke en ekonomiese hervormings vir die burgerlike samelewing van Hongarye uit te saai, maar is deur veiligheidswagte aangehou. Toe die studentebetogers buite die radiogebou die vrylating van hul afvaardiging studente geëis het, het polisiemanne van die ÁVH (Államvédelmi Hatóság) die staatsbeskermingsowerheid verskeie betogers doodgeskiet.

Gevolglik het Hongare in rewolusionêre milisies georganiseer om die ÁVH te beveg; plaaslike Hongaarse Kommunistiese leiers en ÁVH-polisiemanne is gevang en summier vermoor of gelynch; en anti-kommunistiese politieke gevangenes is vrygelaat en bewapen. Om hul politieke, ekonomiese en sosiale eise te verwesenlik, het die plaaslike Sowjets (werkersrade) beheer oor munisipale regering van die Hongaarse Werkende Volksparty (Magyar Dolgozók Pártja) oorgeneem. Die nuwe regering van Imre Nagy het die ÁVH ontbind, die Hongaarse onttrekking aan die Warskouverdrag verklaar en onderneem om vrye verkiesings in te stel. Teen die einde van Oktober het die intense gevegte bedaar, maar sommige werkers het voortgegaan om die Stalinistiese regime en die verskyning van opportunistiese bourgeois-politieke partye te beveg.

Hoewel die USSR aanvanklik bereid was om die onttrekking van die Rooi Leër uit Hongarye te onderhandel, het die USSR die Hongaarse Rewolusie vanaf 4 November 1956 begin onderdruk en tot 10 November teen die Hongaarse rewolusionêres geveg. Die onderdrukking van die Hongaarse opstand het 2 500 Hongare en 700 soldate van die Rooi Leër se lewens geëis en 200 000 Hongare gedwing om na die buiteland te vlug.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Macky Sall in 2008.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat daar ridders was wat terselfdertyd ook monnike was? Die Orde van die Tempeliers was so 'n ridderorde.

...dat sekere vroue in die Victoriaanse tydperk arseen gemeng met asyn en kalk gedrink het? Dit is gedoen om hul gelaatskleur te verbeter en hulle velle ligter te maak as bewys dat hulle van 'n hoër stand is en nie in die landerye werk nie.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

19 Februarie:

Mir-ruimtestasie

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Twee Europese slopeende (Spatula clypeata) ploeter vir voedsel by die Marinepark, Brooklyn, New York.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Weergawes met meer as 500 000 artikels
CatalàفارسیSuomiBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиНохчийнČeštinaDanskEsperantoEuskaraעבריתMagyarՀայերենBahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиТатарча / tatarçaTürkçeBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaتۆرکجهБеларускаяবাংলাCymraegΕλληνικάEestiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųLatviešuBaso MinangkabauМакедонскиမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ТоҷикӣไทยاردوOʻzbekchaVolapük粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
БашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschMalagasyമലയാളംमराठीPlattdüütschनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipBasa SundaKiswahiliŚlůnskiతెలుగుTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering