Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die Bieszczady [bʲɛ'ʃtʃadɨ] is 'n afgeleë en yl bevolkte berglandskap in die suid-ooste van Pole en aangrensende gebiede in Slowakye en Oekraïne. In sy nouer betekenis verwys die naam na 'n deel van die Oostelike Beskiede-bergreeks in Pole en Slowakye (Pools: Bieszczady, Slowaaks: Bukovské vrchy). Die Oostelike Beskiede word dikwels ook Poolse Woudkarpate genoem. Die hoogste bergpieke is die Tarnica in Pole (1 346 m bo seevlak) en Pikoei in Oekraïne (1 405 m). Die Bieszczady-gebied het vanaf die 14de eeu deel uitgemaak van Pole, maar is vanweë sy afgeskeidenheid nouliks deur belangrike geskiedkundige gebeurtenisse geraak. Dit het sy besondere karakter deur die inheemse Roeteense bevolking (Oos-Slawiese Bojke en Lemke) gekry. Politieke en etniese geskille het tot die tragiese gebeure in die jare ná die Tweede Wêreldoorlog gelei toe 'n groot deel van die inwoners na ander gebiede verdryf is. Die Poolse Woudkarpate maak tans deel uit van die Woiwodskap Subkarpate (Pools: Podkarpackie) met Rzeszów as administratiewe setel.
In die nuus
Het u geweet...
... dat Tafelberg die enigste aardkenmerk is waaraan 'n sterrebeeld se naam ontleen is? Mensa, wat "tafel" beteken, is 'n sterrebeeld van die Suidelike Halfrond wat taamlik laat afgebaken is en dus geen antieke mitologie het nie. ...dat water sy hoogste digtheid by 4°C bereik? Hierdie eienskap is belangrik vir waterorganismes en kom in slegs twee ander stowwe voor.
Vandag in die geskiedenis
20 Januarie: Inhuldigingsdag in die Verenigde State van Amerika; Dag van Landswye Verdriet in Azerbeidjan (1990).
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|