Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigiemand verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Sachalin (Russies: Сахали́н, [səxɐˈlʲin]; Japannees: 樺太島, Karafuto-tō) is ’n groot eiland in die noordelike Stille Oseaan. Hoewel dit die noordelikste eiland van die Japannese Argipel is, behoort dit tot Rusland. Dit is Rusland se grootste eiland en vorm saam met die Koerile die federale deelgebied Sachalin-oblast. Die eiland skei die See van Japan in die suidweste van die See van Ochotsk in die noordooste. Sachalin is naby Chabarofsk-krai aan die ooskus van Rusland en net noord van die Japannese eiland Hokkaido geleë. Dit is omtrent ’n vyfde van Japan se grootte. Dit het ’n oppervlakte van 72 492 km² en 'n bevolking van rofweg 500 000, van wie die meeste Russe is. Die grootste stad is die hoofstad van die oblast, Joezjno-Sachalinsk. Die inheemse volke is die Ainoe, Oroks en Nifchers, van wie daar net klein getalle voorkom. Die eiland se naam kom van die Mantsjoe-woord Saghalien. Sachalin was eens deel van China tydens die Qing-dinastie, hoewel die Chinese beheer soms laks was. Rusland én Japan het later, in die loop van die 19de en 20ste eeu, beheer oor die eiland opgeëis. Hierdie dispute het soms gelei tot militêre konflikte en die verdeling van die eiland tussen die twee magte. In 1875 het Japan afstand gedoen van sy aanspraak op die eiland in ruil vir die noordelike Koerile. In 1905, ná die Russies-Japannese Oorlog, is die eiland verdeel, met die suide wat na Japan gegaan het. Rusland het in 1945, aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog, beslag op die hele eiland sowel as op al die Koerile-eilande gelê. Japan maak nie meer op enige deel van Sachalin aanspraak nie, maar wel op die suidelike Koerile. Die meeste Ainoe op Sachalin het na Hokkaido, sowat 43 km oos daarvan, verhuis nadat die Japannese in 1949 van die eiland afgesit is.
In die nuus
Het u geweet...
...dat daar een vlag is wat nooit gesalueer of gestryk word nie? Op 20 Julie 1969 het Neil Armstrong en Buzz Aldrin 'n Amerikaanse vlag op die maan geplant wat tot vandag toe nog daar staan. ...dat varke uiters intelligente diere is? Hulle is ook skoner as die meeste troeteldiere en lê slegs in modder omdat hulle nie sweetkliere het nie en modder of water nodig het om af te koel.
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels العربية • مصرى • Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Українська • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Català • فارسی • Suomi • Bahasa Indonesia • 한국어 • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Нохчийн • Čeština • Dansk • Esperanto • Euskara • עברית • Magyar • Հայերեն • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Татарча / tatarça • Türkçe • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Afrikaans • Asturianu • Azərbaycanca • تۆرکجه • Беларуская • বাংলা • Cymraeg • Ελληνικά • Eesti • Galego • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Latviešu • Baso Minangkabau • Македонски • မြန်မာဘာသာ • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • Тоҷикӣ • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • 粵語 | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Башҡорт • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Kurdî / كوردی • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Malagasy • മലയാളം • मराठी • Plattdüütsch • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • Basa Sunda • Kiswahili • Ślůnski • తెలుగు • Tagalog • Vèneto | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|