Gaboen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Republiek Gaboen
  • République gabonaise  (Frans)
Vlag van Gaboen Wapen van Gaboen
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Union, Travail, Justice
(Frans vir: "Unie, Arbeid, Geregtigheid")
Volkslied: La Concorde
(Frans vir: "Die konkord")
Ligging van Gaboen
Hoofstad Libreville

0°23′N 9°27′O / 0.383°N 9.450°O / 0.383; 9.450

Grootste stad Libreville
Amptelike tale Frans
Regering Unitêre dominante party
presidensiële republiek
Ali Bongo Ondimba
Rose Christiane Raponda
Onafhanklikheid
• van Frankryk
• Huidige grondwet

17 Augustus 1960
11 Januarie 2018
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
267 667 km2  (76ste)
103 347 myl2
3,76
Bevolking
 - 2018-skatting
 - Digtheid
 
2 119 275[1][2] (146ste)
7,9 / km2 (216de)
20,5 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$39,648 miljard[3]
$19 057[3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2019-skatting

$16,877 miljard[3]
$8 112[3]

MOI (2018) Green Arrow Up Darker.svg 0,702[4] (115de)  –  hoog
Gini (2017) 38[5] –  medium
Geldeenheid Frank (XAF)
Tydsone
 - Somertyd
WAT (UTC+1)
nie toegepas nie (UTC+1)
Internet-TLD .ga
Skakelkode +241

Gaboen (Frans: Gabon, [ɡabɔ̃]), amptelik die Gaboenese Republiek (République gabonaise), is 'n land aan die weskus van Sentraal-Afrika. Dit word deur Kameroen, Republiek van die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee en die Golf van Guinee begrens. Gaboen beslaan 'n oppervlakte van 267 667 km² en het 'n bevolking van 2 119 275 in 2018 gehad. Die hoofstad en grootste stad is Libreville.

Nasa-Satellietbeeld van Gaboen
Kaart van Gaboen

Gaboen is deur outokratiese presidente regeer sedert onafhanklikheid op 17 Augustus 1960 en het in 1990 met politiese hervormings begin. Oorvloedige ruolie en buitelandse private beleggings het gehelp om van Gaboen een van die voorspoedigste lande in Afrika suid van die Sahara te maak.

Etimologie[wysig | wysig bron]

Gaboen se naam is moontlik afgelei van gabão, Portugees vir 'n kapmantel met moue (Engels: hooded cloak with sleeves) wat nagenoeg die vorm van die Komorivier se lang en breë monding naby Libreville sou wees.[6]

Demografie[wysig | wysig bron]

Daar woon ongeveer 154 000 Europeërs (10% van die bevolking) in Gaboen.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) "World Population prospects – Population division". Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling. Verenigde Nasies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2020. Besoek op 17 Julie 2020.
  2. (en) "Overall total population – World Population Prospects: The 2019 Revision" (xslx). Verenigde Nasies se Departement van Ekonomiese en Maatskaplike Sake, Bevolkingsafdeling (custom data acquired via website). Verenigde Nasies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Februarie 2020. Besoek op 17 Julie 2020.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Gabon". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2019. Besoek op 17 Julie 2020.
  4. (en) "2019 Human Development Index Ranking". United Nations Development Programme. 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 April 2020. Besoek op 17 Julie 2020.
  5. (en) "Gini Index". Wêreldbank. Besoek op 17 Julie 2020.
  6. Britannica: Gabon Estuary – [https://www.britannica.com/place/Gabon-Estuary

Bronnelys[wysig | wysig bron]

Algemeen

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]