Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 14 Augustus 2021
Hier is tans 99 559 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Persepolis, Achaemenidiese Ryk, 6de eeu v.C.

Die wêreldgeskiedenis, ook bekend as die menslike geskiedenis, is die beskrywing van die wêreld en die mens se verlede. Kennis word ingewin deur middel van argeologie, antropologie, genetika, linguistiek en ander dissiplines; en vir die tydperke sedert die uitvinding van skryf uit aangetekende bronne en deur sekondêre bronne en studies.

Die mens se geskrewe geskiedenis is voorafgegaan deur die voorgeskiedenis, wat begin het met die Palaeolitiese Era (Ou Steentydperk), gevolg deur die Neolitiese Era (Nuwe Steentydperk). Tydens die Neolitikum het die Landbouomwenteling begin, tussen 10000 v.C. en 5000 v.C. in die Nabye Ooste se Vrugbare Halfmaan. In dié tyd het die mens begin met die stelselmatige domestikering van plante en diere. Namate landbou meer gevorderd geraak het, het die mens verander van nomades in boere met ’n gevestigde leefwyse in permanente nedersettings. Die relatiewe sekuriteit en groter produktiwiteit wat landbou teweeggebring het, het gemeenskappe toegelaat om in al hoe groter eenhede te ontwikkel, aangehelp deur die uitvinding van vervoer.

In prehistoriese sowel as historiese tye moes die mens altyd naby betroubare bronne van drinkwater wees. Nedersettings het so vroeg as 4000 v.C. in Iran ontstaan, aan die oewers van Egipte se Nylrivier en aan die riviere van China. Namate landbou ontwikkel het, het graanverbouing moderner geraak en werkers genoodsaak wat voedsel tussen groeiseisoene kon berg. Arbeidsposte het gelei tot die ontwikkeling van ’n hoër stand en stede, wat die fondament vir die beskawing verskaf het. Die groter kompleksiteit van menslike gemeenskappe het eindelik boekhou- en skryfstelsels nodig gemaak.

Met die beskawing wat vooruitgegaan het, het ryke gekom en gegaan tydens die antieke geskiedenis ("laat oudheid", insluitende die klassieke oudheid, tot omstreeks 500 n.C.) In die postklassieke tydperk (Middeleeue, omstreeks 500-1500 n.C.) het die opkoms van die Christendom, die goue era van die Islam (omstreeks 750-1258 n.C.) en die Timoeridiese en die Italiaanse Renaissance (van omstreeks 1300 n.C. af) plaasgevind. Die bekendstelling van drukwerk in Europa het gelei tot ’n omwenteling in kommunikasie en die beskikbaarheid van inligting. Dit het die einde van die Middeleeue en die begin van die Wetenskapomwenteling bespoedig. Die vroeë moderne tydperk, van omstreeks 1500 tot 1800, het die tydperke van die Verligting en van ontdekking ingesluit. Teen die 18de eeu het die versameling van kennis en tegnologie ’n stadium bereik dat dit gelei het tot die Nywerheidsomwenteling en die begin van die laat moderne tydperk, wat omstreeks 1800 begin het en tans voortduur.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Huise in Mariánské lázně (Tsjeggiese dorp)
Royal Crescent in Bath

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Arabies saam met Hebreeus 'n amptelike taal van Israel is? Daar is sowat een miljoen Arabiessprekende burgers in Israel. Arabies is die amptelike taal in 25 lande, die derde meeste naas Engels en Frans.

... dat daar 'n dorpie in die Spaanssprekende Venezuela is waar Duits gepraat word en koekoekklokke gemaak word? Colonia Tovar het 'n groot aantal nasate van immigrante van die 19de eeu uit die Kaiserstuhl-gebied in Duitsland.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

14 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Pakistan (1947).

Nikolaas II van Rusland

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die termiese kragstasie Wilmersdorf in Berlyn, Duitsland, 2021.
Die termiese kragstasie Wilmersdorf in Berlyn, Duitsland, 2021.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering