Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 26 Julie 2021
Hier is tans 99 285 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Ingrid Jonker in 1956.

Ingrid Jonker (19 September 1933 – 19 Julie 1965) was 'n Afrikaanse skryfster en digteres. Belangstelling in Jonker se werke, en veral ook in haar kort en tragiese lewe, was ná haar dood veel groter as toe sy geleef het. Net drie digbundels van haar is ooit gepubliseer: Ontvlugting (1956), Rook en oker (1963), en Kantelson (postuum in 1966). Dit is veral die kort en suiwer liriese gedigte van verlange en verlatenheid in Rook en oker wat aan haar roem besorg het. In haar nadoodse Kantelson was dit 'n doodsverlange wat tot lesers gespreek het en daartoe gelei het dat bekende musici haar gedigte getoonset en opgeneem het. Sy het op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg deur in Drieankerbaai in Kaapstad in die see te loop.

In 1956 raak sy bevriend met Kaapse kunstenaars en skrywers soos Jan Rabie, Marjorie Wallace, die skilder Eric Laubscher, Uys Krige, Jack Cope, Breyten Breytenbach, Richard Rive, Peter Clarke en P.J. Philander. Onder invloed van hierdie groep begin sy wyer lees en raak bekend met die werk van kontemporêre digters uit Frankryk, Spanje, Suid-Amerika, Nederland, Engeland en die Verenigde State, waardeur haar eie digkuns verryk en verdiep word. In 1958 werk sy by HAUM.

In Januarie 1960 verlaat Ingrid vir Pieter Venter en keer sy met Simone terug na Kaapstad, waar sy ’n betrekking by Nasionale Boekhandel in Elsiesrivier aanvaar en later vir Nasionale Pers werk en ook vryskutwerk doen. By Nasionale Pers is sy vir ’n kort rukkie Louis Hiemstra se assistente terwyl hy hersiening doen aan die Tweetalige Woordeboek. Haar en Pieter Venter se huwelik is op die rotse en hulle is op 30 Januarie 1962 formeel geskei.

Sy het hierna verskeie ernstige verhoudings, onder andere met die Engelse skrywer Jack Cope en André P. Brink, maar nie een van hulle is bereid om met haar te trou nie. Reeds vanaf April 1961 is sy in ’n ernstige verhouding met Jack Cope. Wanneer sy later hierdie jaar Cope se kind verwag, ondergaan sy ’n aborsie. In Julie 1961 word sy vir die eerste keer in ’n psigiatriese hospitaal opgeneem in Kaapstad, een van vele sodanige opnames in die daaropvolgende jare. Sy ontmoet André P. Brink in April 1963, waarna hulle 'n verhouding begin het.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Huise in Mariánské lázně (Tsjeggiese dorp)
Royal Crescent in Bath

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Franse sneltrein TGV die vinnigste trein ter wêreld is? Die trein bereik gereeld 'n snelheid van 320 km/h, maar het in 'n toetsrit in 1990 'n rekordsnelheid van 515,3 km/h behaal.

... dat 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal vroeër in Skotland gepraat is? Op die Shetland- en Orkney-eilande en in Caithness op die vasteland is die uitgestorwe Norn gepraat. Nadat die eilande in die 15de eeu deur Noorweë aan Skotland teruggegee is, is dit deur Skots vervang.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

26 Julie: Onafhanklikheidsdag in Liberië (1847).

Eva Peron

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die Clearwater-meer met 'n sneeubedekte Berg Potts (2 184 m)
op die agtergrond, Canterbury, Nieu-Seeland.
Die Clearwater-meer met 'n sneeubedekte Berg Potts (2 184 m) op die agtergrond, Canterbury, Nieu-Seeland.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering