Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Donderdag, 11 Maart 2021
Hier is tans 97 174 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die interseks pride-vlag

’n Interseks, interseksueel of interseks(uele) persoon is ’n individu wat gebore is met een van verskeie variasies van geslagseienskappe, insluitend chromosome, geslagskliere, geslagshormone of geslagsdele, wat "nie pas by die tipiese definisies van manlike of vroulike liggame nie". Hierdie atipiese variasies kan by geboorte fisiek sigbaar wees omdat ’n baba met onduidelike voortplantingsorgane gebore word, of andersins is dit nie sigbaar nie en kan ’n mens dwarsdeur sy lewe onbewus daarvan wees.

Voorheen is na intersekse as hermafrodiete of "aangebore eunugs" verwys. In die 19de en 20ste eeu het sommige mediese kenners nuwe terme aanbeveel om die eienskappe wat hulle gesien het te klassifiseer. Die eerste terme was "ware hermafroditisme" en "vroulike of manlike pseudohermafroditisme". Dié terme word nie meer gebruik nie. Dit word as misleidend en stigmatiserend beskou as dit vir mense gebruik word. ’n "Hermafrodiet" word nou gedefinieer as ’n "dier of plant wat beide manlike en vroulike voortplantingsorgane het". In 1917 het Richard Goldschmidt die term "interseksualiteit" geskep om na ’n verskeidenheid fisieke geslagsonduidelikhede te verwys. In ’n kliniese opset word die term "geslagsontwikkelingsteurings" sedert 2006 gebruik. Dié term is omstrede sedert dit begin gebruik is.

Stigmatisering en diskriminasie staar interseksuele mense van hulle geboorte af in die gesig, of vandat dit bekend word dat hulle interseksueel is, byvoorbeeld tydens puberteit. Dit kan kindermoord, verlating en die stigmatisering van gesinne insluit. Wêreldwyd word sommige kinders wat met onduidelike uitwendige geslagsorgane gebore word, chirurgies of met hormone verander om sosiaal aanvaarbaarder eienskappe te skep. Dit is egter omstrede en daar is geen bewyse dat dit voordele inhou nie. Sulke behandeling kan sterilisasie insluit. Ook volwassenes, insluitend bekende vroulike atlete, is al aan sulke behandeling onderwerp.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Aung San Suu Kyi in 2013

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat daar niks "suur" aan suurstof is nie? Die woord het ontstaan toe mense vroeër geglo het dat alle sure suurstof bevat.

... dat Pretoriabrug 'n hefbrug in Ottawa, Kanada is? Dit is vernoem na Pretoriastraat wat in 1902 van Janestraat hernoem is om die Britse oorwinning in die Anglo-Boereoorlog te vier.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

11 Maart: Rooineusdag in die Verenigde Koninkryk (2005)

John Howard

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die vrystylwaaghals Maikel Melero tydens die Spain Truck GP 2013.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering