Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 10 Augustus 2020
Hier is tans 92 855 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Il Sile a Treviso

Treviso [tre'vizo], Venesiaans Trevixo, is 'n welvarende nedersetting en munisipaliteit (comune) in die Noordoos-Italiaanse streek Veneto met 'n bevolking van meer as 85 000. Na sy inwoners word in Italiaans as trevigiani of trevisani verwys.

Treviso, wat as administratiewe setel van die gelyknamige provinsie dien, is in die Venesiaanse vlakte by die samevloeiing van die Botteniga- en Sile-riviere geleë, sowat 30 km noord van Venesië en 40 km noordoos van Padua - temidde van die historiese landskap Marca Trevigiana.

In ekonomiese opsig word die stadsnaam verbind met wêreldrolspelers soos De’Longhi en Benetton - twee ondernemings wat hul oorsprong in Treviso het en steeds vanuit die stad bestuur word - en sy Antonio Canova-lughawe (een van drie in Venesië en sy omgewing - genoem na die befaamde Venesiaanse neoklassieke beeldhouer wie se borsbeeld hier vertoon word). Dit is veral gewild by laekosterederye soos die Ierse Ryanair en hanteer jaarliks meer as drie miljoen passasiers. Treviso is daarnaas een van Italië se modemetropole - met bekende mode-etikette wat hul hoofkwartiere in die nabye omgewing het en 'n groot verskeidenheid modeboetieke. Vir fynproewers bied Treviso 'n groot keuse van eersterangse restaurante en osterie.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Landing van Crew Dragon

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat daar reeds in 1951 aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal begin werk is? Dit is die grootste woordeboek wat Afrikaanse woorde beskryf en is steeds nie voltooi nie.

... dat die Lae Lande deur 'n kaart wat soos 'n leeu lyk voorgestel kan word? Die Leo Belgicus is 'n gestileerde kaart van wat die Nederlande in die vorm van 'n leeu uitbeeld en die eerste weergawe is reeds in 1583 geskep.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

10 Augustus:

Ferdinand Magellaan

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Salar de Talar in die Atacamawoestyn

Die Atacamawoestyn in die noorde van Chili word as die droogste woestyn op aarde beskou. In sommige gebiede is die jaarlikse reënval slegs 1 mm per jaar, terwyl ander weerstasies in Atacama nog nooit 'n druppeltjie reën aangeteken het nie.

Beelderkenning: Luca Galuzzi
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering