Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Dinsdag, 21 Julie 2020
Hier is tans 91 951 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kaart van Botswana

Botswana is ’n landingeslote land in Suider-Afrika. Die land was voorheen die Britse protektoraat Betsjoeanaland binne die Volkebond. Met onafhanklikheid op 30 September 1966 verander die land se naam na Botswana. Sedertdien handhaaf Botswana ’n tradisie van ’n stabiele verteenwoordigende republiek met ’n konsekwente stelsel van ononderbroke demokratiese verkiesings en die beste posisie van Afrika in die wêreldwye korrupsie-indeks sedert sowat 1998. Dit is nou Afrika se oudste deurlopende demokrasie.

Botswana is topografies plat en sowat 70% van sy oppervlakte word deur die Kalahariwoestyn beslaan, terwyl die noordooste deur die Okavangodelta oorheers word. Dit word deur Suid-Afrika in die suide en suidooste, Namibië in die weste en noorde, en Zimbabwe in die noordooste begrens. Die grens met Zambië in die noorde naby Kazungula is swak gedefinieer maar is hoogstens ’n paar honderd meter lank. Volgens ander menings ontmoet die grense van die vier lande Botswana, Namibië, Zambië en Zimbabwe op een enkele punt en sal vervolgens die enigste internasionale vierlandepunt wêreldwyd vorm. Dié moontlike vierlandepunt is egter sonder algemene internasionale erkenning. Hiervan hang ook die aantal buurlande van Botswana af: drie of vier. In die noorde word Botswana deur die smal Namibiese Kaprivistrook van Angola geskei.

Die eerste inwoners van die hedendaagse Botswana was sedert 25 000 v.C. die Boesmans wat vir hul rotstekeninge orals in Suider-Afrika bekend staan en veral jagter-versamelaars was. Die Bantoevolke het sowat 1000 jaar gelede Suider-Afrika binne beweeg en hulle hier as landbouers en veewagters gevestig. Die land se bevolking bestaan veral uit Batswana en hul taal is Setswana, ook bekend as Tswana. Tydens die Wedloop om Afrika het die hedendaagse Botswana in 1885 ’n Britse protektoraat geword, Betsjoeanaland, om te verhoed dat die gebied by die Zuid-Afrikaansche Republiek of Duits-Suidwes-Afrika ingelyf word. Op 30 September 1966 het die land van die Verenigde Koninkryk onafhanklik geword en sy naam na Botswana (“land van die Tswanas”) verander.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Ennio Morricone in 2007
  • Die legendariese Italiaanse rolprentkomponis Ennio Morricone sterf op 91-jarige leeftyd in Rome.
  • Byna twee jaar ná die ineenstorting van sy voorgangerbrug word Genua se nuutgeboude Polcevera-viaduk met vragwaens getoets.
  • Die burgemeester van Seoel, Park Won-soon, word dood aangetref.
  • Die Verenigde State onttrek amptelik uit die Wêreldgesondheidsorganisasie. Die onttrekking sal op 6 Julie 2021 in werking tree.
  • Duitsland neem die voorsitterskap van die Europese Unie by Kroasië oor en gelyktydig die voorsitterskap in die Verenigde Nasies se Veiligheidsraad.
  • Die Nasionale Volkskongres van die Volksrepubliek China keur 'n wet goed waarvolgens die sentrale regering in Beijing 'n verreikende gesag in Hongkong (amptelik 'n spesiale administratiewe streek met 'n eie regering) se uitvoerende mag verkry.

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Franse sneltrein, die TGV, die vinnigste trein ter wêreld is? Die trein bereik gereeld 'n snelheid van 320 km/h, maar het in 'n toetsrit in 1990 'n rekordsnelheid van 515,3 km/h behaal.

... dat 'n Noord-Germaanse of Skandinawiese taal vroeër in Skotland gepraat is? Op die Shetland- en Orkney-eilande en in Caithness op die vasteland is die uitgestorwe Norn gepraat. Nadat die eilande in die vyftiende eeu deur Noorweë aan Skotland terug gegee is, is dit deur Skots vervang.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

21 Julie:

USS Constitution in 1997

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n F-15 Eagle monitor die lugruim bokant die Kennedy-ruimtesentrum tydens die lansering van die
Ruimtependeltuig Atlantis op 14 Mei 2010 op sending STS-132 na die Internasionale Ruimtestasie.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering