Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Tafelberg (Engels: Table Mountain; Khoi: Huriǂoaxa of Hoerikwaggo, "Seeberg") is ’n berg van 1 km hoog in Suid-Afrika met ’n uitsig oor Kaapstad en die Kaapse Skiereiland. Dit het ’n kenmerkende plat plato, wat ’n mesa genoem word, en strek omtrent drie kilometer van punt tot punt. Die grootste deel van die berg bestaan uit 450–510 miljoen jaar oue gesteentes. Dié gesteentes beslaan ook die boonste laag van die Kaapse Plooiberge, waarvan Tafelberg deel is. Dit is uiters harde, erosiebestande kwartssandsteen, wat die Skiereiland-formasie genoem word en die steil grys kranse vorm. ’n Kabelspoor neem besoekers van ’n kabelstasie aan die westelike berghang na die kruin. Van daar is ’n asemrowende uitsig oor Kaapstad, Tafelbaai, Leeukop, Vlaeberg en Robbeneiland in die noorde, asook die Atlantiese kuslyn in die weste en suide. Die berg se hoogste punt is by die Maclear-baken. ’n Berugte, gevaarlike ligging is die Carrel-lys, ’n ononderbroke afgrond, nie ver van die Maclear-baken af nie. Die stad Kaapstad omring deesdae die berg; plaaslike inwoners gebruik die berg graag as ’n landmerk om deur die stad te navigeer. Van die aktiwiteite waaraan inwoners en besoekers op die berg kan deelneem, sluit honderde staproetes, asook rotsklim, abseil en bergfietsry in.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die katedraal van Straatsburg, met sy toring van 142 meter, wat in 1439 in Straatsburg voltooi is, sover bekend tot 1874 die hoogste gebou ter wêreld was? ... dat die Normandiese dialek Jèrriais nog steeds op die Kanaaleiland Jersey as omgangstaal gepraat word, alhoewel die eiland reeds sedert 1066 onder die die Britse Kroon val? Jersey vorm egter nie deel van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie.
Vandag in die geskiedenis
11 Junie: Kamehameha Dag in Hawaii
Voorbladbeeld
Wikimedia Commons se beeld van die jaar 2019: Twee bulle hardloop terwyl die jokkie hulle vashou tydens 'n pacu jawi (Minangkabau vir: "bulwedloop"), 'n tradisionele bulwedloop in Tanah Datar, Wes-Soematra, Indonesië.
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|