Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 1 Junie 2020
Hier is tans 91 434 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kenteken van die Walliese nasionale rugbyspan.

Die Walliese nasionale rugbyspan verteenwoordig Wallis in internasionale rugby. Rugby word in Wallis deur die Walliese Rugbyunie geadministreer. Die Walliese rugbyspan is tans (31 Mei 2020) sesde op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Die span neem deel aan die vierjaarlikse Rugbywêreldbeker en die jaarlikse Sesnasies-toernooi, saam met Engeland, Frankryk, Ierland, Italië en Skotland. Wallis is ook een van die lande wat deel uitmaak van die Britse en Ierse Leeus – spelers wat vir Wallis mag speel mag dus ook gekies word vir die Leeus. Wallis is een van die min lande waar rugby die hoofsport is. Slegs die Cookeilande, Fidji, Nieu-Seeland, Samoa en Tonga kan soortgelyke bewerings maak.

Walliese rugby dateer terug na 1881 toe Wallis deur Engeland in hulle eerste internasionale rugbywedstryd geklop is. Sedert die voorganger van die Vyf- en Sesnasiestoernooi, die Tuisnasies, in 1883 begin is het die span 27 keer gewen en het nog twaalf ander kere die titel gedeel. Sedert Italië in 2000 by die kompetisie aangesluit het om die Sesnasies te vorm kon Wallis vyf titels verower, die laaste in 2019. Sedert die Rugbywêreldbeker in 1987 ingevoer is, het Wallis aan al nege toernooie deelgeneem. Wallis se beste uitslag is in 1987 behaal toe die span die uitspeelwedstryd om die derde plek teen die Wallabies gewen het.

Die beheerliggaam Wêreldrugby beskou Wallis as ’n vlak-een rugbynasie. Verskeie Walliese spelers van die 1970’s word gereken as van die beste in die geskiedenis van die spel. Alhoewel verskeie swak vertonings in die laat 1980’s en 1990’s die span se reputasie baie skade berokken het, het ’n herstel in die 2000’s en Sesnasies Grand Slams in 2005, 2008, 2012 en 2019 daartoe bygedra om die situasie om te keer. As gevolg van die sukses het Wallis die eerste Europese span ooit geword om ’n Grand Slam met meer weg- as tuiswedstryde te verower.

Walliese spelers dra tradisioneel rooi truie, wit broeke en rooi sokkies. Die span se tuisstadion is Millennium in Cardiff waar hulle vir die eerste keer in 1999 gespeel het. 19 voormalige Walliese rugbyspelers is in Wêreldrugby se Heldesaal opgeneem.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Lansering van Crew Dragon

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Ellen Johnson-Sirleaf die eerste vroulike president van 'n Afrika-land is? Sy is as president van Liberië ingehuldig op 16 Januarie 2006. Op 9 November 2011 is sy vir 'n tweede ampstermyn gekies.

... dat die "Kop"-paviljoen by Liverpool se Anfield-stadion vernoem is in eerbied van die Slag van Spioenkop? 300 Britse soldate het in die slag gesneuwel en 1 653 is gewond. Teenwoordig is dit die gewoonte in Engels om na enige steil paviljoen as 'n "kop" te verwys.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

1 Junie:

Wolraad Woltemade se reddingspoging
  • 1773Wolraad Woltemade red 14 mense op die gestrande De Jonge Thomas deur sewe keer met sy perd in die stormsee na die skip te swem, maar betaal met sy lewe tydens sy agste poging.
  • 1975 – Rhodesiese onlustepolisie skiet 11 swart betogers en wond 15 ander buite Salisbury.
  • 1979 – Negentig jaar van wit minderheidsregering eindig in Rhodesië, wat voortaan as Zimbabwe bekend sou staan.
  • 2001Nepalese koninklike familie word afgemaai deur die troonopvolger voor hy homself skiet.
  • 2002 – Die Suid-Afrikaanse krieketspeler Hansie Cronjé sterf in 'n vliegtuigongeluk.

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Ruimtevaarder Eileen Collins, missiebevelvoerder, werk deur 'n prosedure-nagaanlys
op die voorste vlugdek van die Amerikaanse ruimtependeltuig Columbia, 24 Julie 1999.
Tuisblad
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering