G

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Vir ander gebruike van die term, sien asb. G (dubbelsinnig).

Die letter G is die sewende letter van die moderne Latynse alfabet. Die letter is deur die Romeine geskep, omdat hulle 'n behoefte gehad het om die /k/ en /g/, wat beide deur die letter "C" aangedui is, van mekaar te onderskei. Die "G" is dus 'n "C" met 'n ekstra strepie.

In NAVO se internasionale spelalfabet word G uitgespreek deur die woord Gholf (af) (of Golf (en) ).

Semities
C / G
Fenisies
C / G
Etruskies
C / G
Grieks
gamma
Latyns-Romeins
C / G
Proto-semiticG-01.png PhoenicianG-01.png EtruscanC-01.png Gamma uc lc.svg Roman F

G met skryftekens[wysig | wysig bron]

Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z