Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
’n Voorlaaier is ’n geweer wat, onder andere, tydens die Groot Trek gebruik is en wat by die bek van die loop gelaai is. Dit was die Voortrekkers se vernaamste wapen. Elke man het waarskynlik 'n voorlaaier of twee besit en daarsonder sou dit vir hom moeilik gewees het om te oorleef. Dit is nie net gebruik om vleis in die pot te sit nie, maar ook vir verdediging in tye van gevaar. Alhoewel die eerste tipes perkussie- of doppiegewere destyds al bestaan het, is hulle skynbaar nie tydens die Groot Trek gebruik nie. In enkele gevegte het die Voortrekkers wel van grofgeskut gebruik gemaak. Handwapens soos pistole was skaars. Net enkele Voortrekkers het, sover bekend, wapens soos swaarde en dolke besit, maar messe was algemeen en is soms as wapens gebruik. Saam met sy voorlaaier het die Voortrekker ’n bandelier met ’n koeëlsakkie asook ’n kruithoring oor sy een skouer gedra wanneer hy iewers heen koers gevat het. Benewens die standaard-enkelloopvoorlaaiers het sommige Voortrekkermans ook dubbelloopgewere gehad. Elke loop was met sy eie pan en vuursteen toegerus. Andries Pretorius het so ’n dubbelloopvoorlaaier besit en tydens die Slag van Bloedrivier gebruik. Hy word inderdaad met daardie geweer in sy hand as een van die vier hoekwagte van die Voortrekkermonument in Pretoria uitgebeeld.
In die nuus
Het u geweet...
... dat die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad, wat tussen 1666 en 1679 deur die VOC gebou is, die oudste gebou in Suid-Afrika is? ... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Groenpunt, Kaapstad en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Groenpunt staan reeds vir eeue onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.
Vandag in die geskiedenis
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|