Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Vrydag, 24 April 2020
Hier is tans 90 449 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
’n Britse "Brown Bess", wat deur sommige Voortrekkers gebruik is.

’n Voorlaaier is ’n geweer wat, onder andere, tydens die Groot Trek gebruik is en wat by die bek van die loop gelaai is. Dit was die Voortrekkers se vernaamste wapen. Elke man het waarskynlik 'n voorlaaier of twee besit en daarsonder sou dit vir hom moeilik gewees het om te oorleef. Dit is nie net gebruik om vleis in die pot te sit nie, maar ook vir verdediging in tye van gevaar.

Alhoewel die eerste tipes perkussie- of doppiegewere destyds al bestaan het, is hulle skynbaar nie tydens die Groot Trek gebruik nie. In enkele gevegte het die Voortrekkers wel van grofgeskut gebruik gemaak. Handwapens soos pistole was skaars. Net enkele Voortrekkers het, sover bekend, wapens soos swaarde en dolke besit, maar messe was algemeen en is soms as wapens gebruik.

Saam met sy voorlaaier het die Voortrekker ’n bandelier met ’n koeëlsakkie asook ’n kruithoring oor sy een skouer gedra wanneer hy iewers heen koers gevat het.

Benewens die standaard-enkelloopvoorlaaiers het sommige Voortrekkermans ook dubbelloopgewere gehad. Elke loop was met sy eie pan en vuursteen toegerus. Andries Pretorius het so ’n dubbelloopvoorlaaier besit en tydens die Slag van Bloedrivier gebruik. Hy word inderdaad met daardie geweer in sy hand as een van die vier hoekwagte van die Voortrekkermonument in Pretoria uitgebeeld.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Constand Viljoen in 1984

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad, wat tussen 1666 en 1679 deur die VOC gebou is, die oudste gebou in Suid-Afrika is?

... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Groenpunt, Kaapstad en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Groenpunt staan reeds vir eeue onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

24 April

Hubbleruimteteleskoop

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Interieur van die Spaanse Sinagoge in Praag met Toraskryn (Hebreeus: אָרוֹן הָקׄדֶש, Arón haKodesj) en Bima.
Interieur van die Spaanse Sinagoge in Praag met Toraskryn (Hebreeus: אָרוֹן הָקׄדֶש, Arón haKodesj) en Bima.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering