Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Zambië (amptelik die Republiek Zambië, Engels: Republic of Zambia), is 'n republiek in die noorde van Suider-Afrika wat geheel en al deur ander lande omring word (landingeslote land). Volgens sy oppervlakte die 38ste grootste land ter wêreld, maar sy geskatte bevolking van 17,3 miljoen, is slegs die 68ste grootste ter wêreld. Dit word deur die Demokratiese Republiek die Kongo, Tanzanië, Malawi, Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Namibië en Angola begrens. Die hoofstad en grootste stad is Lusaka met 1,7 miljoen inwoners, drie keer meer as Ndola en Kitwe, onderskeidelik die tweede en derde grootste stede, albei in die Koperstreek. Die meeste inwoners woon in 'n strook weerskante van die hoofpad en -spoorlyn, wat strek van Livingstone in die suide, oor Lusaka tot in die Koperstreek. Zambië word reeds duisende jare lank bewoon deur jagter-versamelaars en nomadiese stamme. Ná sporadiese besoeke deur Europese verkenners van die begin van die 18de eeu af het die Britte Zambië geleidelik opgeëis en laat in die 19de eeu beset as die protektoraat Noord-Rhodesië, wat aanvanklik geadministreer is deur British South Africa Company. Die protektoraat het op 24 Oktober 1964 onafhanklik geword as Zambië, wat afgelei is van die Zambezirivier, wat die land se suidelike grens uitmaak. President Kenneth Kaunda het die republiek 27 jaar lank as eenpartystaat met 'n sterk sosialistiese inslag geregeer. Hy het uiteindelik toegegee aan die opposisie se eise vir 'n veelpartyverkiesing en in 1991 sy mag prysgegee. Sedertdien is Zambië 'n veelpartydemokrasie. Die land staar reuse-uitdagings in die gesig weens armoede en MIV/vigs. 'n BBP per persoon van VS$1 700 (2012-skatting) plaas Zambië 200ste op die wêreldranglys, oftewel die 29ste armste.
In die nuus
Het u geweet...
... dat 'n hartvorm (♥) deur 'n wiskundige funksie geteken kan word? Die funksie staan bekend as 'n kardioïed en kan eenvoudig gedefinieer word in poolkoördinate. ... dat Manfred von Richthofen, die Duitse vegvlieënier wat ook as die Rooi Baron bekend gestaan het, tydens die Eerste Wêreldoorlog tot 80 vyandelike vliegtuie afgeskiet het?
Vandag in die geskiedenis
14 Maart: Volkebonddag (2005), Witdag in Japan, Pi-dag
|
Vind artikels
| |
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne | ||
Geskiedenis | ||
Kultuur | ||
Religie | ||
Samelewing | ||
Taal | ||
Tegnologie | ||
Wetenskap | ||
Wikipedia in ander tale
| ||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Português • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt • 中文 | ||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Українська | ||
Weergawes met meer as 500 000 artikels العربية • Català • فارسی • Norsk (bokmål) • Српски / srpski | ||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Български • Čeština • Esperanto • Euskara • Suomi • Magyar • Հայերեն • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Türkçe | ||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Нохчийн • Cymraeg • Dansk • Ελληνικά • Eesti • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Македонски • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • தமிழ் • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú | ||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Afrikaans • Asturianu • تۆرکجه • Беларуская (тарашкевіца) • বাংলা • Brezhoneg • Bosanski • Gaeilge • Kreyòl ayisyen • Íslenska • Basa Jawa • Кыргызча • Lëtzebuergesch • Latviešu • Malagasy • മലയാളം • मराठी • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • شاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī) • Scots • Shqip • తెలుగు • Тоҷикӣ • Tagalog • Татарча / tatarça • 粵語 | ||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia
| ||
Susterprojekte
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
| ||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|