Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Saterdag, 14 Maart 2020
Hier is tans 89 580 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Nasa-Satellietbeeld van Zambië.

Zambië (amptelik die Republiek Zambië, Engels: Republic of Zambia), is 'n republiek in die noorde van Suider-Afrika wat geheel en al deur ander lande omring word (landingeslote land). Volgens sy oppervlakte die 38ste grootste land ter wêreld, maar sy geskatte bevolking van 17,3 miljoen, is slegs die 68ste grootste ter wêreld. Dit word deur die Demokratiese Republiek die Kongo, Tanzanië, Malawi, Mosambiek, Zimbabwe, Botswana, Namibië en Angola begrens. Die hoofstad en grootste stad is Lusaka met 1,7 miljoen inwoners, drie keer meer as Ndola en Kitwe, onderskeidelik die tweede en derde grootste stede, albei in die Koperstreek. Die meeste inwoners woon in 'n strook weerskante van die hoofpad en -spoorlyn, wat strek van Livingstone in die suide, oor Lusaka tot in die Koperstreek.

Zambië word reeds duisende jare lank bewoon deur jagter-versamelaars en nomadiese stamme. Ná sporadiese besoeke deur Europese verkenners van die begin van die 18de eeu af het die Britte Zambië geleidelik opgeëis en laat in die 19de eeu beset as die protektoraat Noord-Rhodesië, wat aanvanklik geadministreer is deur British South Africa Company.

Die protektoraat het op 24 Oktober 1964 onafhanklik geword as Zambië, wat afgelei is van die Zambezirivier, wat die land se suidelike grens uitmaak.

President Kenneth Kaunda het die republiek 27 jaar lank as eenpartystaat met 'n sterk sosialistiese inslag geregeer. Hy het uiteindelik toegegee aan die opposisie se eise vir 'n veelpartyverkiesing en in 1991 sy mag prysgegee. Sedertdien is Zambië 'n veelpartydemokrasie. Die land staar reuse-uitdagings in die gesig weens armoede en MIV/vigs. 'n BBP per persoon van VS$1 700 (2012-skatting) plaas Zambië 200ste op die wêreldranglys, oftewel die 29ste armste.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Die SARS-CoV-2-virus

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat 'n hartvorm (♥) deur 'n wiskundige funksie geteken kan word? Die funksie staan bekend as 'n kardioïed en kan eenvoudig gedefinieer word in poolkoördinate.

... dat Manfred von Richthofen, die Duitse vegvlieënier wat ook as die Rooi Baron bekend gestaan het, tydens die Eerste Wêreldoorlog tot 80 vyandelike vliegtuie afgeskiet het?

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis
Karl Marx

14 Maart: Volkebonddag (2005), Witdag in Japan, Pi-dag

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Hongkong se wolkekrabbers met hul nagbeligting.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering