Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Welkom by Wikipedia,
Woensdag, 19 Februarie 2020
Hier is tans 88 904 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Stertkant van 'n Firefly te Bovington Tenkmuseum.

Die Sherman Firefly was 'n hoofgevegstenk wat deur die Geallieerdes se pantsermagte, veral die Verenigde Koninkryk en ander lande van die Britse Ryk tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Die tenk is op die Amerikaanse M4 Shermantenk geskoei maar toegerus met 'n kragtiger 76,2 mm-kaliber Britse 17-pond-kanon en is gebruik in 'n teentenkrol.

Gedurende die oorlog het Brittanje hoofsaaklik die Shermantenk gebruik. Hulle het verwag om hulle eie tenks klaar te ontwikkel en te bou; die verwerpte idee om die Sherman met die 76,2 mm-kanon toe te rus is eindelik aanvaar, ten spyte van aanvanklike weerstand van die regering. Dié besluit blyk gou die regte besluit te wees omrede ander nuwe tenks ontwerp- en ontwikkelingsprobleme ondervind het.

Dit was 'n uitdaging om die groot 76,2 mm-kanon in die Sherman se skiettoring in te pas en verskeie probleme moes oorkom word, tog is die Firefly betyds in 1944 uitgerol sodat Veldmaarskalk Bernard Montgomery se 21ste Leërgroep dit kon gebruik tydens die landing in Normandië. Die Firefly se waarde is gou besef omrede sy kanon die pantser van die Duitse Panther en Tiger-tenks, wat hulle in Normandië teëgekom het, bykans te alle tye kon deurdring. Die gevolg was dat die Duitsers instruksies uitgereik het dat die Fireflys eerste aangeval moes word. Daar is tussen 2 100 en 2 200 eenhede van die tenk vervaardig toe produksie in 1945 gestaak is.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Die trofee waarom meegeding word

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Bastille, een van Parys se geskiedkundige bakens, nie meer bestaan nie? Dit is tussen 16 Julie 1789 en Oktober 1790 deur Pierre-François Palloy afgebreek.

... dat die Ellis Park-stadion nie na William Webb Ellis vernoem is nie? Dit is vernoem na 'n Johannesburgse stadsraadslid mnr. J.D. Ellis wat die grond vir die oprigting van die stadion beskikbaar gestel het.

...dat die Gautrein se spoorwydte van 1 435 mm breër is as die standaard 1 067 mm Suid-Afrikaanse smalspoor in die res van die land. Dit is só gekies om die trein se stabiliteit te verseker teen sy topspoed van 160 km/h.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

19 Februarie:

Mir-ruimtestasie

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
'n Bladsy uit die Koran geneem (8ste-9de eeu). Beelderkenning: Rohan Senemmar
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 500 000 artikels
العربيةCatalàفارسیNorsk (bokmål)‬Српски / srpski
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БългарскиČeštinaEsperantoEuskaraSuomiMagyarՀայերենBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuRomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяНохчийнCymraegDanskΕλληνικάEestiGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauМакедонскиNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaதமிழ்ไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AfrikaansAsturianuتۆرکجهБеларуская (тарашкевіца)বাংলাBrezhonegBosanskiGaeilgeKreyòl ayisyenÍslenskaBasa JawaКыргызчаLëtzebuergeschLatviešuMalagasyമലയാളംमराठीनेपाल भाषाOccitanPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)ScotsShqipతెలుగుТоҷикӣTagalogТатарча / tatarça粵語

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering